GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

2.2 Bestudeer die Wêreldtydsonekaart en beantwoord die vra…

2.2 Bestudeer die Wêreldtydsonekaart en beantwoord die vrae wat daarop volg.   Regskliek op die onderstaande knoppie om die Wêreldtydsonekaart op ‘n nuwe bladsy oop te maak. 2.2.1 Mnr. Coetzee en sy vrou is van Johannesburg en wil hul familie in China besoek. Hulle wil op Vrydag 24 Junie 2021, om 12:00 van OR Tambo Internasionale Lughawe vertrek. Die vlugtyd is 9 uur. Bereken die tyd en datum van aankoms. China pas dagligbesparingstyd toe. (5)

Read Details

1.1.11 Belasting op goedere wat ingebring of uit die land…

1.1.11 Belasting op goedere wat ingebring of uit die land geneem word. (1)

Read Details

1.1.1 Hierdie organisasie is verantwoordelik vir die beske…

1.1.1 Hierdie organisasie is verantwoordelik vir die beskerming en ontwikkeling van wêrelderfenisterreine. (1)

Read Details

1.3 Kies die korrekte woord/e van dié in die aftreklys om…

1.3 Kies die korrekte woord/e van dié in die aftreklys om die sinne te voltooi.   1.3.1 Die tydsverskil tussen Suid-Afrika en Tokio is  [answer1] ure.  (1) 1.3.2 Die IDL is geleë langs die [answer2] lengtelyn. (1) 1.3.3 Die geldeenheidskode vir Namibië is  [answer3]. (1) 1.3.4 Klein spesialismarkte staan ook bekend as  [answer4] markte. (1) 1.3.5 [answer5] word oorgedra deur besmette respiratoriese druppels. (1)     (5)

Read Details

1.2 Wie het die swaarste tas? (½)

1.2 Wie het die swaarste tas? (½)

Read Details

1.4 Vir hoe lank gaan die kinders saam met Ouma en Oupa we…

1.4 Vir hoe lank gaan die kinders saam met Ouma en Oupa weg? (½)

Read Details

2.7 Sinsoorte: Kies of die volgende sinne ‘n stelsin, bevel…

2.7 Sinsoorte: Kies of die volgende sinne ‘n stelsin, bevelsin, uitroepsin of vraagsin is. (2) 2.7.1 Eina, jy maak my seer! [ans1] (½) 2.7.2 Waar gaan Gerda vir Kai kry? [ans2] (½) 2.7.3 Die koshuisvader is baie kwaai. [ans3] (½) 2.7.4 Orm, vat my dadelik na my broer toe! [ans4] (½)  

Read Details

Question 4 Choose the correct answer from the list. 

Question 4 Choose the correct answer from the list. 

Read Details

1.10 Wat is die twee kinders van mekaar? (½)

1.10 Wat is die twee kinders van mekaar? (½)

Read Details

2.5 Bywoorde: Adverbs:Identifiseer (Identify) die bywoord…

2.5 Bywoorde: Adverbs:Identifiseer (Identify) die bywoord in die volgende sinne en tik dit in die gegewe blokkie (given textbox). (1)   Nommer (Please) asseblief jou antwoorde (answer).   2.5.1 Die dogtertjie speel (play) lekker buite (outside). [ans1] (½) 2.5.2 Die seun hardloop (run) vining (fast). [ans2] (½)  

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 48,447 48,448 48,449 48,450 48,451 … 72,905 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top