2.5 Die volgende opeenvolgende patroon word gegee:…
2.5 Die volgende opeenvolgende patroon word gegee: Regsklik op die volgende skakel om die diagram in ‘n aparte webblad oop te maak. 2.5.1 Teken die volgende patroon in die ry. (1) 2.5.2 Skryf ‘n formule in x vir die 2.5.2.1 omtrek van elke patroon. (3) 2.5.2.2 area van elke patroon. (4) 2.5.3 Watter patroon in die ry sal ‘n 2.5.3.1 omtrek van 60x hê? (2) 2.5.3.2 area van 255×2 hê? (3) Totaal: [40]
Read Details