VRAAG 6: BESIGHEIDSROLLE Beantwoord slegs EEN van die TW…
VRAAG 6: BESIGHEIDSROLLE Beantwoord slegs EEN van die TWEE opstelvrae. Nommer jou antwoorde duidelik en antwoord puntsgewys. “Suid-Afrika ondervind baie sosio-ekonomiese kwessies wat die sake-eienaar en Suid-Afrika as land negatief beïnvloed.” Lees die bogenoemde scenario en beantwoord die volgende vrae in ‘n opstel: Verduidelik die term ‘staking’ deur enige vier tipes stakings te beskryf. Bespreek die gevolge van stakings en hoe stakings en arbeidsgeskille sakebedrywighede beïnvloed. Bespreek vier soorte geweld wat Suid-Afrikaners vandag ervaar. Verduidelik hoe misdaad sakebedrywighede beïnvloed en beveel maniere aan hoe besighede misdaad kan hanteer. AFDELING C TOTAAL [40] GROOT TOTAAL [100]
Read Details