GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

3.11 ‘n Mens kan aan die begin van die verhaal (wat eintli…

3.11 ‘n Mens kan aan die begin van die verhaal (wat eintlik die ontknoping is) sien dat Reinette met deernis na haar ma omsien. Verduidelik hoe sy haar ma versorg en bederf wanneer sy tuiskom van Binnelandse sake af. (2)

Read Details

Vraag 3:  Eienaam (Christine Barkhuizen le Roux) Lees di…

Vraag 3:  Eienaam (Christine Barkhuizen le Roux) Lees die onderstaande aanhalings uit die kortverhaal en beantwoord dan die vrae.  Jou antwoorde verwys na die hele kortverhaal en nie net na die uittreksels nie.   “Ek is nie Marié nie,” het sy kortaf gesê en na haar kamer toe geloop.  Sy het die hele tyd daar gebly en die musiek so hard gesit dat sy die mense se gepraat en praat nie kon hoor nie.  Ook toe haar ma haar vir ete kom roep het, het sy nie uit die kamer gekom nie.  Sy het ook nie toegegee aan haar gewete wat aan haar gekarring het omdat haar ma alles alleen vir die gaste moes doen nie.  …   Sy was moeg daarvoor dat mense haar verkeerd aanspreek.  Moeg om die tweede lekkerste koekie in die blik te wees.   

Read Details

1.8 Verwys na strofe 2:     Noem een manier waarop…

1.8 Verwys na strofe 2:     Noem een manier waarop die nuwe kind hom die eerste dag gedra wat wys dat hy onseker voel in die nuwe situaie.  Begin so:  Hy is……. (1)

Read Details

4.6 Daar is twee kortverhale met ‘n eerstepersoonverteller…

4.6 Daar is twee kortverhale met ‘n eerstepersoonverteller.  (2)

Read Details

2.2.2 Motiveer jou antwoord deur een woord uit die aangeha…

2.2.2 Motiveer jou antwoord deur een woord uit die aangehaalde teks hierbo aan te haal. (1)

Read Details

4.1 Die protagonis is Corli. (1)

4.1 Die protagonis is Corli. (1)

Read Details

2.5.2 Die handskoene wat sy soek is (blou/ grys / rooi)…

2.5.2 Die handskoene wat sy soek is (blou/ grys / rooi) (1)

Read Details

Lees nou eers die onderstaande aanhaling uit die kortverhaal…

Lees nou eers die onderstaande aanhaling uit die kortverhaal Eienaam en beantwoord dan die vrae wat daarop volg:   Daar was ‘n lang ry mense by Binnelandse Sake, maar sy het nie omgegee nie.  Sy het baie tyd gehad.  En sy het haar ekonomieboek saamgeneem om te leer vir die toets wat hulle die volgende week moes skryf.  

Read Details

2.3.2 Anna is oppad (huis toe om haar tuiswerk te doen / k…

2.3.2 Anna is oppad (huis toe om haar tuiswerk te doen / kerk toe om orrel te oefen). (1)

Read Details

2.3.6 Watter een van die volgende beskrywings is nie hoe A…

2.3.6 Watter een van die volgende beskrywings is nie hoe Anna dominees stereotipeer nie:  Dominees… (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 48,835 48,836 48,837 48,838 48,839 … 57,205 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top