1.1 Klimaat en weer: Subtropiese antisiklone en verwante w…
1.1 Klimaat en weer: Subtropiese antisiklone en verwante weerstoestande. Bestudeer Figuur 1, uittreksel van ‘n sinoptiese kaart wat deur die Suid-Afrikaanse Weerdiens geproduseer is. Regsklik op die onderstaande knoppie om FIGUUR 1 in ‘n nuwe oortjie te open.
Read Details2.2.2. b. Hierdie lengteprofiel toon beide ‘n permanent…
2.2.2. b. Hierdie lengteprofiel toon beide ‘n permanente en vier tydelike basisvlakke. i. Noem hierdie rivier se permanente basisvlak. (2) ii. Gee ‘n voorbeeld van EEN van hierdie rivier se tydelike basisvlakke. (2) iii. Verduidelik waarom hierdie rivier se tydelike basisvlakke bewys dat die rivier se erosie en afsetting nie in ń toestand van eweging is nie. (4)
Read Details