GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

1.1.8 Watter van die volgende rakende fotosintese is waar?…

1.1.8 Watter van die volgende rakende fotosintese is waar? A.        Dit hou die suurstofvlakke in die atmosfeer konstant. B.         Dit hou die koolstofdioksied vlakke in die atmosfeer konstant. C.        Fotosintese verskaf kos vir heterotrofiese organismes. D.        Al die bogenoemde. (2)

Read Details

1.1.9 Watter van die volgende word NIE met bilaterale simm…

1.1.9 Watter van die volgende word NIE met bilaterale simmetrie geassosieer nie? A.    Kefalisasie.B.    Sinsorgane word gevind naby die voorpunt van die liggaam.C.    Ewekansige, nie-rigting beweging.D.    Die organisme kan slegs in een vertikale vlak deur die middellyn gesny word, om twee spieëlbeelde te vorm.         (2)

Read Details

5.1.1 Identifiseer die dele genommer: a) 6:  [1] b) 17:  […

5.1.1 Identifiseer die dele genommer: a) 6:  [1] b) 17:  [2] c) 23:  [3]                                    d) 11:  [4] (4)

Read Details

1.4.3 Pasgebore babas kan die BCG-entstof onmiddellik na h…

1.4.3 Pasgebore babas kan die BCG-entstof onmiddellik na hul geboorte kry om hul immuunstelsels te bevorder en hul immuniteit teen TB op te bou.  a) Beskryf wat voorkom in die entstof. (1)

Read Details

1.1.7 Gimnosperme … A.        produseer “naak” sade. B.  …

1.1.7 Gimnosperme … A.        produseer “naak” sade. B.        is afhanklik van water vir bevrugting om plaas te vind. C.        is die mees gevorderde en ontwikkelde plantgroep. D.        produseer blomme om bestuiwers te lok. (2)

Read Details

2.2 a) Vir hoeveel jare was DDT nie in Suid-Afrika gebruik…

2.2 a) Vir hoeveel jare was DDT nie in Suid-Afrika gebruik nie? (2)

Read Details

1.1.4 Watter van die volgende stellings rakende briofiete…

1.1.4 Watter van die volgende stellings rakende briofiete is onwaar? A.    Die gametofiet generasie is outotrofies. B.    Die sporofiet generasie is nie die dominante generasie nie.C.    Gamete versmelt om die protonema te vorm.D.    Spore word tydens die sporofiet-generasie geproduseer. (2)

Read Details

1.1.5 Watter van die volgende filums is selomate?   A.    …

1.1.5 Watter van die volgende filums is selomate?   A.        Annelida. B.        Cnidaria. C.        Platyhelminthes. D.        Al die bogenoemde. (2)

Read Details

5.1.2 Verskaf die nommer van die orgaan wat ontlasting sto…

5.1.2 Verskaf die nommer van die orgaan wat ontlasting stoor. (1)

Read Details

1.1.2 Die orgaan wat gal stoor. A.        Maag. B.       …

1.1.2 Die orgaan wat gal stoor. A.        Maag. B.        Galblaas. C.        Lewer. D.        Duodenum. (2)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 48,949 48,950 48,951 48,952 48,953 … 69,649 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top