GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

4.4 Gebruik die omkringde woorde in raampie 1 in ander bet…

4.4 Gebruik die omkringde woorde in raampie 1 in ander betekenisverband as hier. (1)

Read Details

AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 1: Lees en bestudeer  TEKS B hi…

AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 1: Lees en bestudeer  TEKS B hieronder. Kliek op die knoppie om die tekste in ‘n nuwe “tab” oop te maak en te besigtig. Beantwoord die vrae wat daarop volg. TEKS B   Die assistente maak blindes bly.   Ons het tog al almal blindemol gespeel toe ons nog tjokkertjies was. ‘n Pikdonker wêreld van onsekerheid oor elke volgende stappie. En gewoonlik eindig die speletjie met nerfaf knieë… Vir ‘n blinde persoon is dit ongelukkig sy\haar daaglikse lot. Pieter van Niekerk, die beeldpoetser van die Suid-Afrikaans Gidshondvereniging, is reeds die grootste deel van sy lewe blind. “Ek het nog altyd net kon droom hoe dit moet wees om kleure te kan sien,” sê hy. Pieter het dit moeilik gevind om met ‘n kierie te loop en hy was ook nie heeltemal gemaklik met die konsep nie. “Dit verg baie konsentrasie en dit is harde werk. Jy loop steeds steeds in voorwerpe vas en as y jou fokus vir ‘n breukdeel van ‘n sekonde verloor, kan jy val of gly.” Toe hy net in die twintig was, het Pieter besluit om ‘n gidshond te kry. Hy was dol oor die idee van “geselskap”, maar sonder opleiding, toerusting en ondersteuning van die Gidshondvereniging, sou hy nooit sy droom van onafhanklikheid en beweeglikheid kon verwesenlik nie. Die Gidshondvereniging is ‘n organisasie sonder winsbejag wat hoofsaaklik van borgskappe en donasies afhanklik is. Dit is in 1953 deur Gladys Evans, ‘n swaksiende vrou, op die been gebring en het gegroei van die eerste hond wat sy in 1955 opgelei het tot die 35 tot 40 honde wat nou jaarliks opgelei word. Ten spyte van die hoë koste (R10 000 om een gidshond op te lei) hoef ‘n blinde persoon soos Pieter slegs R105 te betaal. Kimberly Clark, die mense wat die oulik Baby Soft-toiletpapier met die pienk en blou labradortjies maak, het nou ook besluit om hul stuiwer in die armbeurs te gooi vir die Suid-Afrikaanse Gidshondvereninging. So kan jy help: Wees vanaf 1 Oktober op die uitkyk vir Baby Soft-toiletpapierpakke met ‘n spesiale plakker op. Op die plakker is daar ‘n nommer waarna jy die pak se kode kan SMS. Dit is hoe maklik dit vir jou en Kimberly Clark is om ‘n donasie te maak! Die eerste 20 000 SMS’e sal ook ‘n Baby Soft-gidshondjie (nie die ware Jakob nie, maar ‘n knuffelspeelding) ontvang.  

Read Details

What is the Biological Challenge Test and how might it be us…

What is the Biological Challenge Test and how might it be used to treat panic disorders?  

Read Details

3.5 Benoem die taalverskynsel in die onderstreepte woord i…

3.5 Benoem die taalverskynsel in die onderstreepte woord in paragraaf 4. (1)

Read Details

Briefly describe Social Anxiety Disorder.  How are individua…

Briefly describe Social Anxiety Disorder.  How are individuals with this disorder seen by Cognitive Theorists?   Also, people with Social Anxiety Disorders perform “Avoidance” and “Safety” behaviors.  Explain.

Read Details

Using Classical Conditioning, explain how a phobia might dev…

Using Classical Conditioning, explain how a phobia might develop (you can use an example to explain).  Also, explain modeling as a possible cause of phobias. 

Read Details

Differentiate a specific phobia from Agoraphobia.  Also, how…

Differentiate a specific phobia from Agoraphobia.  Also, how might support groups aid in treatment of Agoraphobia?

Read Details

What are panic attacks and how are they related to Panic Dis…

What are panic attacks and how are they related to Panic Disorder?  

Read Details

How does mindfulness-based (Acceptance and Commitment Therap…

How does mindfulness-based (Acceptance and Commitment Therapy) Cognitive Therapy treat GAD?

Read Details

How does the Social Cultural Perspective explain GAD?

How does the Social Cultural Perspective explain GAD?

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 49,004 49,005 49,006 49,007 49,008 … 69,050 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top