GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

  VRAAG  5   TEKS 5                “OUERS DRE…

  VRAAG  5   TEKS 5                “OUERS DREIG MET REGSTAPPE NÁ BAKLEIERY MET ONNIE.”   Robin het nie sy huiswerk gedoen nie. Die onderwyseres ruk die boek uit sy hand en vra hard: “Wat gaan jou verskoning vandag wees?” Hy laat sy pen val omdat hy so bang is en die ink maak ʼn merk op die onderwyseres se rok. Hy moet voor die hele klas verskoning vra. Sy ouers weier; Robin is al genoeg verneder en sy ouers dreig met regstappe. Sy straf is toe om ʼn opstel te skryf. Ek sal graag dié opstel wil lees om Robin se kant van die saak te hoor!   Ons weet almal dat dit vandag nie speletjies is om (skool) te hou nie. In party skole is daar totale anargie. Kinders leer van (kind+regte), dat dit onderwysers teen die mure wil (uitdryf/uitdruif). Wat dit nog moeiliker maak, is dat ouers hul “onskuldige bloedjies” ten volle ondersteun.   Om dissipline in die skool te behou, moet daar ook gesag in die ouerhuis wees. Dit is elke ouer se plig om (elke dag) gesag oor hulle kinders uit te oefen en om hulle maniere te leer en om ander te respekteer. 181 woorde [Brief verwerk en aangepas uit Die Burger, 20 Augustus 2008]

Read Details

Describe the purpose of a honeypot.

Describe the purpose of a honeypot.

Read Details

4.10 Strepe leer ʼn les. Gebruik die HOMONIEM van leer in ʼn…

4.10 Strepe leer ʼn les. Gebruik die HOMONIEM van leer in ʼn sin sodat die betekenis duidelik na vore kom. (1)

Read Details

2.1 Kies die KORREKTE antwoord tussen hakies.  Die slagspr…

2.1 Kies die KORREKTE antwoord tussen hakies.  Die slagspreuk,  Welvaart deur kennis, is gepas, want die studente leer [a] . (1)

Read Details

4.1 Hoekom is dit ironies dat die hond se naam Strepe is? …

4.1 Hoekom is dit ironies dat die hond se naam Strepe is?  (1)

Read Details

EKSTRA OPSTEL VRAAG INDIEN NODIG

EKSTRA OPSTEL VRAAG INDIEN NODIG

Read Details

3.10 Verwys na versreël 13 en 14. Gee een word wat ‘n simb…

3.10 Verwys na versreël 13 en 14. Gee een word wat ‘n simbool van “geluk” kan wees.  (1)

Read Details

Vraag 3: (Wetenskapmannetjies – Antjie Krog) 1. J…

Vraag 3: (Wetenskapmannetjies – Antjie Krog) 1. Julle sit onder swart teleskope 2. en kyk na die son 3. tot julle besef dat julle nooit daar sal kom. 4. Pateties bepaal julle dan ligjare 5. en vertel dat die son as’t ware 6. inkrimp en eendag gaan verdwyn.     7. Ons sit maar hoog op die windpomp 8. en kyk hoe die son sy kop stamp 9. teen die rant 10. hoe hy bloei 11. hoe die vaal lug gloei 12. hoe die bome tot silhoeëtte verskroei.     13. Daarom liewe menere teken ek klawertjies 14. tussen my huiswerk, kry ek 26%     15. want ek luister eerder na 16. die verdwaalde korhaan 17. tussen die bossies by die tennisbaan 18. en kwadreer liewer my vreugdes 19. en vind dan die logaritme van my hartseer 20. want syfers bring ‘n eensaamheid 21. wat geen mens kan keer.   Uit: Dogter van Jefta, 1970  

Read Details

5.6 Gee die  VERKLEINWOORD  van die woord tussen hakies.  …

5.6 Gee die  VERKLEINWOORD  van die woord tussen hakies.   Vandag is dit nie speletjies om (skool) te hou nie. (1)

Read Details

5.13 Gee  EEN  WOORD  vir die woord tussen hakies. Dit is…

5.13 Gee  EEN  WOORD  vir die woord tussen hakies. Dit is die ouers se plig om (elke dag) gesag oor hulle kinder suit te oefen. (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 49,351 49,352 49,353 49,354 49,355 … 69,593 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top