GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

QUESTION 5 5.1 Simplify the following, without using a…

QUESTION 5 5.1 Simplify the following, without using a calculator, showing all steps: 5.1.1  

Read Details

QUESTION 6 6.1 Right-click on the button to open the di…

QUESTION 6 6.1 Right-click on the button to open the diagram sheet in a new tab     In

Read Details

  b) Verduidelik twee maniere hoe die villi struktureel ge…

  b) Verduidelik twee maniere hoe die villi struktureel geskik is om hul funksie uit te voer. (4)

Read Details

1.1.6 Die rol van water tydens fotosintese is om… A.      …

1.1.6 Die rol van water tydens fotosintese is om… A.        water af te breek tot sy elemente tydens die ligonafhanklike fase (donkerfase). B.        suurstof te verskaf wat gebruik word om glukose te vervaardig. C.        te funksioneer as ‘n draer van energieryke waterstofatome.  D.        energieryke waterstof te verskaf vir die ligonafhanklike fase (donkerfase). (2)

Read Details

Hierdie is ‘n ekstra opstelvraag. Jy mag SLEGS hierdie teksb…

Hierdie is ‘n ekstra opstelvraag. Jy mag SLEGS hierdie teksboks gebruik as ‘n vorige vraag se antwoord ontbreek of ‘n vraag nie behoorlik funksioneer het nie. As jy besluit om hierdie teksboks te gebruik, moet jy jou antwoord duidelik nommer volgens die ooreenstemmende vraag.

Read Details

  b) Identifiseer die korrekte afhanklike veranderlike deu…

  b) Identifiseer die korrekte afhanklike veranderlike deur die korrekte opsie uit die aftreklys hieronder te kies.    (1)   [1]  

Read Details

4.1.2 Teken ‘n sirkeldiagram op ‘n stuk papier om die aant…

4.1.2 Teken ‘n sirkeldiagram op ‘n stuk papier om die aantal verskillende soorte in elke filum wat bestudeer is, aan te toon. Toon al jou berekeninge en rond jou finale antwoorde tot die heelgetal af.   Nadat jy dit voltooi het, skandeer die sirkelgrafiek en stoor dit as ‘n pdf. Benoem die pdf in die volgende formaat: LFSC_SBA004_SIRKELGRAFIEK_NAAM_VAN en laai dit op in hierdie vraag. (12)

Read Details

3.1.4 Voltooi die sin hieronder deur die korrekte antwoord…

3.1.4 Voltooi die sin hieronder deur die korrekte antwoord uit die aftreklys hieronder te kies. Die vroegste blomplante verskyn rondom … [1] (2)

Read Details

4.1.1 Lys die bogenoemde dierfilums van die minste na die…

4.1.1 Lys die bogenoemde dierfilums van die minste na die meeste kompleks. (2)

Read Details

  VRAAG 3: 3.1 Geheg aan die onderstaande knoppie is…

  VRAAG 3: 3.1 Geheg aan die onderstaande knoppie is ‘n diagrammatiese voorstelling van die evolusie van plante op land. Gebruik dit om die vrae te beantwoord wat volg.   OM DIE DIAGRAM TE BEKYK, REGS-KLIK OP DIE BLOK HIERONDER EN MAAK DIT IN ‘N NUWE ‘TAB’ OOP:   

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 49,745 49,746 49,747 49,748 49,749 … 70,447 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top