ANALITIESE MEETKUNDE VRAAG 1 Regter-Klik op…
ANALITIESE MEETKUNDE VRAAG 1 Regter-Klik op die knoppie om hierdie diagram in ‘n nuwe “tab” oop te maak. In die diagram is AB die deursnee van die sirkel, met middelpunt M (-3; 2), met punte A (2; 5) en C (6; -1), met hoek β die hellingshoek van die lyn AC, nie gewys nie. 1.1 Bepaal die koordinate van punt B. (2) 1.2 Bepaal dan die gradient van die lyn AM. (2) 1.3 Bepaal of
Read Details