4.1.2 Teken met die hand ‘n sirkeldiagram op ‘n stuk papie…
4.1.2 Teken met die hand ‘n sirkeldiagram op ‘n stuk papier om die aantal verskillende soorte in elke filum wat bestudeer is, aan te toon. Toon al jou berekeninge en rond jou finale antwoorde tot die heelgetal af. Nadat jy dit voltooi het, skandeer die sirkelgrafiek, stoor dit as ‘n pdf en laai dit hieronder op. (12)
Read Details