GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

2.1.2 Demonstreer 2 maniere waarop BIC Vrouedag  behoorlik…

2.1.2 Demonstreer 2 maniere waarop BIC Vrouedag  behoorlik in die sakewêreld kon gevier het. (2)

Read Details

1.9 Watter bekende sosiale media-blad word in die leesstuk…

1.9 Watter bekende sosiale media-blad word in die leesstuk genoem? (1)

Read Details

5.1 Wat is die VROULIKE VORM van hoender? (1)

5.1 Wat is die VROULIKE VORM van hoender? (1)

Read Details

1.10 “… om die bal aan die rol te sit.” (paragraaf 9)  …

1.10 “… om die bal aan die rol te sit.” (paragraaf 9)   1.10.1 Word hierdie LETTERLIK of FIGUURLIK gebruik? (1)

Read Details

6.1 Vorm ‘n SAMESTELLING met die woorde tussen hakies: (ro…

6.1 Vorm ‘n SAMESTELLING met die woorde tussen hakies: (rooster + koek) (1)

Read Details

AFDELING C VRAAG 3 – Opsomming Teks C: Opsomming…

AFDELING C VRAAG 3 – Opsomming Teks C: Opsomming ·       Lees eers die teks hieronder en maak ‘n opsomming van SEWE wenke aan tieners om minder ongemaklik te wees by ‘n partytjie. ·       Jou opsomming MOET in JOU EIE WOORDE (volsinne) in ‘n paragraaf aangebied word en moet tussen 70 en 80 woorde lank wees. ·       Dit is nie nodig om vir die opsomming ‘n titel te gee nie. ·       Dui die getal woorde aan wat jy vir die opsomming gebruik het. Kliek links op die blou knoppie om die leesstuk in ‘n “nuwe tab” oop te maak.    

Read Details

AFDELING A LEESBEGRIP VRAAG 1: Literêre teks Teks A:…

AFDELING A LEESBEGRIP VRAAG 1: Literêre teks Teks A: Tydskrifartikel Lees die tydskrifartikel hieronder en beantwoord dan die vrae wat volg. Kliek links op die blou knoppie om die leesbegrip in ‘n “nuwe tab” oop te maak.

Read Details

6.7 VERBIND die twee sinne met die voegwoord tussen hakies…

6.7 VERBIND die twee sinne met die voegwoord tussen hakies: Daar’s nie tyd vir laat slaap nie. Teen 5:30 wriemel die gronde van al die besoekers. (omdat)   (1)

Read Details

2.8 Watter twee groot probleme word deur die spotprent bek…

2.8 Watter twee groot probleme word deur die spotprent beklemtoon? (1)

Read Details

1.14 “Carpe Diem” is ‘n Latynse leuse wat beteken “gryp di…

1.14 “Carpe Diem” is ‘n Latynse leuse wat beteken “gryp die dag” Wat, dink jy, beteken dit in die konteks van die leesstuk? (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 51,960 51,961 51,962 51,963 51,964 … 66,533 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top