2.5 Kyk na die kaart hieronder en volg die lyn wat op die…
2.5 Kyk na die kaart hieronder en volg die lyn wat op die kaart gemerk is. Vul die vermiste kompasaanwysings of landmerke in om die seerowers te help om hul verborge skat te vind. (5) Om die prent te sien, klik op die onderstaande BLOU KNOPPIE. Die prent gaan dan in ‘n nuwe “tab” oopmaak. Moet nie hierdie vraestel toemaak nie. Beweeg versigtig tussen die “tabs” indien nodig. 2.5.1 Die seerowers klim van hul skip af. Hulle is nou op land.Hul beweeg heel eerste [Ans1] na Rokerige Vulkaan. 2.5.2 Hulle draai [Ans2] in die rigting van Ou Eikehout Boom. 2.5.3 Hulle beweeg Noord tot by [Ans3]. 2.5.4 Hul beweeg dan [Ans4] tot by Ysberge. 2.5.5 Hul reis dan Suid-wes tot by [Ans5] waar hul uiteindelik hul skat vind.
Read Details