GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

INSTRUKSIES: 1. Die vraestel bestaan uit DRIE Afdeling…

INSTRUKSIES: 1. Die vraestel bestaan uit DRIE Afdelings: AFDELING A BEGRIP: 30 PUNTE Vraag 1: Literêre Teks= 20 Vraag 2: Visuele Teks= 10 AFDELING B  OPSOMMING: 10 PUNTE AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES: 20 PUNTE TOTAAL: 60 TYD: 10 MIN LEES TYD + 120 MIN SKRYFTYD + 5 MIN INHANDIGING 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Die antwoorde wat jy verskaf in hierdie vraestel moet jou eie persoonlike werk wees, en mag van geen ander bron gekopiëer word nie. 4. Lees alle vrae noukeurig deur voordat jy dit beantwoord. 5. Die blou blokkies kan in ander TABS oopgemaak word om Teks A – D oop te maak. 6. Spesiale karakters om te gebruik: ô ê ï ë é

Read Details

AFDELING A: VISUELE TEKS  VRAAG 2 kliek op die volge…

AFDELING A: VISUELE TEKS  VRAAG 2 kliek op die volgende knoppie om jou visuele teks oop te maak.  

Read Details

4.12 Kies die korrekte antwoord om die volgende idioom te…

4.12 Kies die korrekte antwoord om die volgende idioom te verduidelik. “Haastige hond verbrand sy mond” beteken… (1)

Read Details

1.8 Waar is die prent van die sigeuner wat Krynauw gesien…

1.8 Waar is die prent van die sigeuner wat Krynauw gesien het? (1)

Read Details

1.3 Watter werk doen Dieter se pa? (1)

1.3 Watter werk doen Dieter se pa? (1)

Read Details

1.3 Wat beteken dit as iets se dae getel is? (1)

1.3 Wat beteken dit as iets se dae getel is? (1)

Read Details

1.6 Hoekom bly jou Facebook-verhouding nie opwindend nie?…

1.6 Hoekom bly jou Facebook-verhouding nie opwindend nie? (1)

Read Details

1.4 Hoekom dink Krynauw dat vlieëniers vrek gelukkig is?…

1.4 Hoekom dink Krynauw dat vlieëniers vrek gelukkig is? (1)

Read Details

4.7 4.7.1 Skryf ‘n enkelvoudige sin in reël 1 neer. 4.7.2…

4.7 4.7.1 Skryf ‘n enkelvoudige sin in reël 1 neer. 4.7.2 Skryf die werkwoord neer in die enkelvoudige sin. 4.7.3 Met watter voegwoord word die Saamgestelde sin verbind ? (reël 1 en 2) (3)

Read Details

1.11 Hou jy sover van die boek, Dieter en Madame Zenobia?…

1.11 Hou jy sover van die boek, Dieter en Madame Zenobia? (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 52,034 52,035 52,036 52,037 52,038 … 66,623 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top