GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

  Vraag 3.4     Hipotiseer/ v…

  Vraag 3.4     Hipotiseer/ voorspel wat met die plant sal gebeur wat Aqua van die eiland af gesteel het en verskaf ‘n rede vir jou antwoord. Onthou dat ‘n hipotese in die toekomstige tyd geskryf moet word met ‘n rede.  (2)

Read Details

  Vraag 1  

  Vraag 1  

Read Details

  Vraag 5.2     Aqua se pa vi…

  Vraag 5.2     Aqua se pa vind ‘n hout kis. Verduidelik waarom hy nie weet van watter materiaal dit gemaak is nie.  (1)

Read Details

  Vraag 6.1     Skryf 1 woord vir die volgende def…

  Vraag 6.1     Skryf 1 woord vir die volgende definisies.      Definisies Woord Stawe of buise wat raam strukture sterk maak. [ans1] Hol strukture wat beskerming bied [ans2] Toestande van materie waar deeltjies naby mekaar is [ans3] (3)

Read Details

  Vraag 3.2     Noem 2 toestande wat ‘n plant nodi…

  Vraag 3.2     Noem 2 toestande wat ‘n plant nodig het om te groei. (2)

Read Details

  Vraag 2.1     Aqua het ‘n e…

  Vraag 2.1     Aqua het ‘n eiland gevind terwyl sy eendag geswem het. Vanuit die water sien sy verskeie eiland diere soos lemurs en voëls. Sy sien ook ‘n vulkaan!      Lys ‘n lewensproses van ‘n vulkaan en beskryf waarom ‘n vulkaan nie-lewendig is nie, selfs al voldoen dit aan ‘n lewensproses. (2)

Read Details

  Aqua hoor dat daar groot gletsers v…

  Aqua hoor dat daar groot gletsers van gevriesde, soliede water in Antarktika is en sy wil dit self sien. Wanneer sy by Antarktika aankom, staan sy in bewondering vir hoe mooi dit is en oor hoeveel verskillende diere op die soliede water leef.  

Read Details

  Vraag 4.2     Voorspel wat…

  Vraag 4.2     Voorspel wat sal met die ys gebeur in Antarktika as gevolg van aard verwarming.  (1)

Read Details

  Vraag 1.1     Ontmoet vir A…

  Vraag 1.1     Ontmoet vir Aqua. Sy is ‘n nuuskierige meermin en leef onder water. Volg Aqua se avonture deur na die prentjies te kyk en die vrae te beantwoord wat daarop volg.     Druk op die blou knoppie om die prent van Aqua oop te maak. Die prent sal op ‘n nuwe blad open. MOET NIE hierdie toets toe maak nie. Beweeg versigtig tussen die blaaie.     Kies die regte habitat waarin Aqua leef.  (1)

Read Details

  Vraag 1.2     Aqua se habit…

  Vraag 1.2     Aqua se habitat bestaan meestal uit vloeistof. Lys 2 eienskappe van vloeistowwe.  (2)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 52,108 52,109 52,110 52,111 52,112 … 64,280 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top