3.2 Hoekom is daar ʼn ellips ( … ) na Ma Smit se woorde i… 3.2 Hoekom is daar ʼn ellips ( … ) na Ma Smit se woorde in raampie 1? (1) Read Details
4.4 Skryf die volgende sin in die VERLEDE TYD. Willem raak… 4.4 Skryf die volgende sin in die VERLEDE TYD. Willem raak dikwels deurmekaar. (1) Read Details
4.10 Skryf die volgende sin in die DIREKTE REDE. Sy maats… 4.10 Skryf die volgende sin in die DIREKTE REDE. Sy maats vertel dat alles met ʼn bietjie dagga begin het. (1) Read Details
1.12 Hoekom, dink jy, kan Facebook-gebruikers depressief r… 1.12 Hoekom, dink jy, kan Facebook-gebruikers depressief raak? (2) Read Details
3.1 Hoe weet ons dat Ma Smit nie gaan help om die boeke te… 3.1 Hoe weet ons dat Ma Smit nie gaan help om die boeke te vind nie? (1) Read Details
1.14 Verduidelik in ʼn volsin wat hiper-visueel beteken…. 1.14 Verduidelik in ʼn volsin wat hiper-visueel beteken. (1) Read Details
1.23 Waarna verwys die asterisk (*) in die titel? … 1.23 Waarna verwys die asterisk (*) in die titel? (1) Read Details
3.5 Skryf die volgende sin in die LYDENDE VORM oor. Hy soe… 3.5 Skryf die volgende sin in die LYDENDE VORM oor. Hy soek op die oomblik sy boeke. (1) Read Details
4.17 Gee die korrekte VERKLEINWOORD vir die onderstreepte… 4.17 Gee die korrekte VERKLEINWOORD vir die onderstreepte woord. Die klein kat kyk na die lekker viskoppe. (1) Read Details
1.5 Hoekom, dink jy, is daar liedjies oor Selfies gemaak?… 1.5 Hoekom, dink jy, is daar liedjies oor Selfies gemaak? (Paragraaf 3) (1) Read Details