GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

1.23 Waarna verwys die asterisk (*) in die titel?         …

1.23 Waarna verwys die asterisk (*) in die titel?                                                                         (1)

Read Details

3.5 Skryf die volgende sin in die LYDENDE VORM oor. Hy soe…

3.5 Skryf die volgende sin in die LYDENDE VORM oor. Hy soek op die oomblik sy boeke.     (1)

Read Details

4.17 Gee die korrekte VERKLEINWOORD vir die onderstreepte…

4.17 Gee die korrekte VERKLEINWOORD vir die onderstreepte woord. Die klein kat kyk na die lekker viskoppe. (1)

Read Details

1.5 Hoekom, dink jy, is daar liedjies oor Selfies gemaak?…

1.5 Hoekom, dink jy, is daar liedjies oor Selfies gemaak? (Paragraaf 3)     (1)

Read Details

2.8 Gee die TEENOORGESTELDE GESLAG van die onderstreepte w…

2.8 Gee die TEENOORGESTELDE GESLAG van die onderstreepte woord. Dames kry goedkoper premies. (1)

Read Details

4.15 Gee die ANTONIEM van die onderstreepte woord. Die mei…

4.15 Gee die ANTONIEM van die onderstreepte woord. Die meisie sit die skoon koppie terug in die kas. (1)

Read Details

TEKS B   Jy kan Teks B in ‘n aparte tab oopmaak deur regs op…

TEKS B   Jy kan Teks B in ‘n aparte tab oopmaak deur regs op die knoppie hieronder te kliek.   

Read Details

4.19  Kies die VERLEDE DEELWOORD . Die (gebrande/brandende…

4.19  Kies die VERLEDE DEELWOORD . Die (gebrande/brandende) brood smaak nie lekker nie.  (1)

Read Details

AFDELING B:  TAALLEER TEKS C:  ADVERTENSIE  Vraag 2  Lees…

AFDELING B:  TAALLEER TEKS C:  ADVERTENSIE  Vraag 2  Lees die volgende teks en beantwoord die vrae wat daarop volg.     LEWENSVERSEKERING VIR DIE HELE GESIN DEUR MIWAYLIFE R500 000 LEWENSDEKKING TEEN R149 PM Omdat MiWaylife weet dat jou geliefdes (2.4) eerste kom, bied ons lewensversekering sowel as begrafnisdekking vir jou hele familie. Om jou nog meer gemoedsrus te gee, is omvattende illness (2.6) en ongeluksvoordele vir jou kinders (2.5) ingesluit. Premies is 30% (2.7.1 + 2.7.2) goedkoper vir dames (2.8) om die ontwrigting in die huis tot die minimum te beperk, sou daar iets met die mamma (2.9) gebeur! Skakel 0860 64 54 33 of besoek ons webtuiste by www.miwaylife.co.za om vandag nog ’n kwotasie te kry en sodoende jou familie se kommervrye toekoms te verseker.  

Read Details

3.9 Hoe weet ons dat die kind nog op skool is? (1)

3.9 Hoe weet ons dat die kind nog op skool is? (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 52,216 52,217 52,218 52,219 52,220 … 64,404 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top