GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

4.6 Gee die PERSOONSNAAM van die onderstreepte woorde. Nie…

4.6 Gee die PERSOONSNAAM van die onderstreepte woorde. Nie eens ’n kliniek vir mense wat aan dwelms verslaaf is, kon Willem genees nie.         (1)

Read Details

VRAAG 4: LEESSTUK TEKS E ·      Die vrae wat volg, is op die…

VRAAG 4: LEESSTUK TEKS E ·      Die vrae wat volg, is op die artikel hieronder gebaseer. ·      Opsetlike foute is gemaak met die herskryf van die artikel.   Vir niemand was dit vreemd dat (4.1) Willem het skielik “snaaks” begin raak nie. Die voorbeeldigste seun in die woonbuurt het skielik die (4.2) slordig geword – sy oë was (4.3) rooi en hy het ʼn konfoesde uitdrukking op sy gesig gehad. Dit was die eerste tekens dat alles nie meer reg was met hom nie. (4.4) Willem raak dikwels deurmekaar. Ongelukkig was sy ouers te besig met hul eie dinge. (4.5) Hulle het hul seun se agteruitgaan tot in die rioolputte van die lewe raakgesien. Toe hulle wakker geskrik het, was dit te laat. Nie eens ’n kliniek vir (4.6) mense wat aan dwelms verslaaf is, kon Willem genees nie en hy is later (4.7) oorlede. Dit was (4.8) “sagte dwelms” wat tot die jong kind se dood (549) gelei het. (4.10) Sy maats vertel dat alles so “onskuldig” met ’n bietjie dagga begin het en wat hy net een keer saam met hulle probeer het. Hier is ʼn (4.11) (lewe + les) vir alle tieners. (4.12) Willem se storie is nie uniek nie. Willem se storie is ongelukkig. Daar is baie Willems in die lewe en dalk ken jy ook ’n dwelmverslaafde. (4.13) Die samelewing veroordeel deesdae dwelmmisbruik. (4.14) Te veel mense (vandag) (anderpad) (kyk) na die probleem. [Verwerk http://www. mieliestronk.com/dwelms.html]

Read Details

4.13 Herskryf die volgende sin in die INFINITIEF en begins…

4.13 Herskryf die volgende sin in die INFINITIEF en begins soos aangedui. Die samelewing veroordeel dwelmmisbruik. Begin so: Die samelewing behoort …        (1)

Read Details

4.16 Kies die KORREKTE WOORD. Die [1] hang by die drom uit…

4.16 Kies die KORREKTE WOORD. Die [1] hang by die drom uit.   (1)

Read Details

2.6 Gee die AFRIKAANS vir die onderstreepte woord. Omvatte…

2.6 Gee die AFRIKAANS vir die onderstreepte woord. Omvattende illness-dekking word vir kinders ingesluit.       (1)

Read Details

1.20 Hoe weet ons dat Vodafone in Nieu-Seeland en Vodacom…

1.20 Hoe weet ons dat Vodafone in Nieu-Seeland en Vodacom in Suid-Afrika dieselfde besigheid is? (1)

Read Details

1.6 Waar kom die sangeres Nina Nesbitt vandaan?        (…

1.6 Waar kom die sangeres Nina Nesbitt vandaan?        (1)

Read Details

1.10 Dink jy tieners neem foto’s van hulself vir die pret…

1.10 Dink jy tieners neem foto’s van hulself vir die pret of uit narsisme? Motiveer jou antwoord.          (2)

Read Details

4.9 Gee die ANTONIEM van die onderstreepte woord. Dit was…

4.9 Gee die ANTONIEM van die onderstreepte woord. Dit was sagte dwelms wat tot die jong kind se dood gelei het. (1)

Read Details

3.8 Hoe weet ons as ons na Ma Smit se liggaamstaal kyk dat…

3.8 Hoe weet ons as ons na Ma Smit se liggaamstaal kyk dat sy ernstig met haar seun praat? (raampie 1)         (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 52,217 52,218 52,219 52,220 52,221 … 64,404 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top