Sommige van die personeel wil programme vir hul tablet…
Sommige van die personeel wil programme vir hul tablette koop. 9.9 Maak dit saak of hulle apps vir hul tablette in die Google Play Store of in die Apple App Store koop, of kan hulle net die goedkoopste een koop? Gee ‘n rede vir jou antwoord. (2) 9.10 Die burgemeester het jou hulp nodig om ‘n lêer na ander gebruikers uit te voer (export) sodat hulle dit op hul rekenaars kan gebruik wat ander tipes sagteware op hul rekenaars gelaai het. Verduidelik aan hom wat die term uitvoer (export) beteken. (2) 9.11 Gee TWEE redes waarom jy die gebruik van sensors sou aanbeveel om die waterverbruik by huiseienaars / gemeenskapslede te meet. (2)
Read DetailsGRAND TOTAL [70] NEXT STEPS: Click on “SUBMIT QUIZ”…
GRAND TOTAL [70] NEXT STEPS: Click on “SUBMIT QUIZ” In the lower-right corner, click on “NEXT” until you find the “UPLOAD QUIZ”. IMMEDIATELY start your UPLOAD QUIZ. Use the Upload quiz to submit your answers as a single PDF file. TAKE NOTE: There is a time limit on the upload quiz. You must submit your PDF document within 15 minutes.
Read Details