GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

AFDELING C : DRAMA – TRITS:MIS VRAAG 9: LETTERKUNDE OPS…

AFDELING C : DRAMA – TRITS:MIS VRAAG 9: LETTERKUNDE OPSTEL Dramas het ʼn vaste struktuur. Bespreek hierdie stelling in ʼn opstel van 400 – 450 woorde deur: Die fases in die korrekte volgorde te noem. (6 feite).Elkeen van hierdie fases met ʼn voorbeeld uit die drama toe te lig en te verduidelik waarom die voorbeeld geslaagd is. (6 gemotiveerde feite) en sodoende kommentaar op die oop slot van die drama te lewer. (3 gemotiveerde feite) TOTAAL VRAAG 9: [25] TOTAAL AFDELING C: [25] GROOTTOTAAL: [80]

Read Details

4.4 Identifiseer die tradisionele kulturele praktyk in die…

4.4 Identifiseer die tradisionele kulturele praktyk in die prentjie gemerk B. (2)     [10]

Read Details

2.1.4 ‘n Boereworsrol en Coke kos R44,95 in Suid-Afrika. G…

2.1.4 ‘n Boereworsrol en Coke kos R44,95 in Suid-Afrika. Gebruik die wisselkoers in die grafiek om die bedrag in GBP tebereken.  Toon alle berekeninge. (3)

Read Details

1.3 Kies die korrekte woord(e) van dié wat in hakies gegee…

1.3 Kies die korrekte woord(e) van dié wat in hakies gegee word. Skryf die korrekte antwoord in die teksblok wat verskaf word. Maak seker dat jy die woorde presies spel soos dit geskryf is. 1.3.1 Die (Bloutrein/RovosRail) het twee verskillende tipes suites. [answer1]  (1) 1.3.2 Die nuwe naam van Port Elizabeth (Kariega/Gqeberha). [answer2] (1) 1.3.3 (Witskrif oor Toerisme / PTGS) het die basis geword vir toekomstige ontwikkeling in Toerisme. [answer3] (1)

Read Details

1.1.12 Grafte wat ouer is as … en nie in ‘n begraafplaas…

1.1.12 Grafte wat ouer is as … en nie in ‘n begraafplaas is nie, word deur SAEHA (SAHRA) beskerm. (1)

Read Details

2.1.6 Verduidelik die proses genaamd die vermenigvuldigers…

2.1.6 Verduidelik die proses genaamd die vermenigvuldigerseffek. (2) [12]

Read Details

2.1.1 Gee die geldeenheid van Skotland. (1)

2.1.1 Gee die geldeenheid van Skotland. (1)

Read Details

8.2 “Copy”en “paste” die tabel waarin jy TWEE van die vyf…

8.2 “Copy”en “paste” die tabel waarin jy TWEE van die vyf binnelandse reismarksegmente ontleed soos gepubliseer in die 2012 – 2020 Suid-Afrikaanse Plaaslike Toerisme Groeistrategie volgens die vyf kriterias. Jou tabel moet so lyk: (10)   Segment Ouderdom Besteebare inkomste per maand Houding teenoor reis Vakansievoorkeure              

Read Details

1.1.11 ‘n PSASA (PRASA) trein wat ‘n pendelaar spoordiens…

1.1.11 ‘n PSASA (PRASA) trein wat ‘n pendelaar spoordiens in stedelike gebiede bied. (1)

Read Details

4.3 Verduidelik die skakel van die kultuur wat in foto’s A…

4.3 Verduidelik die skakel van die kultuur wat in foto’s A en D uitgebeeld word. (4)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 52,852 52,853 52,854 52,855 52,856 … 72,897 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top