GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

SECTION A: PLEASE ANSWER QUESTIONS 1- 12 ON FOLIO LINE PAPER

SECTION A: PLEASE ANSWER QUESTIONS 1- 12 ON FOLIO LINE PAPER

Read Details

_____was a major abolitionist newspaper run by William Lloyd…

_____was a major abolitionist newspaper run by William Lloyd Garrison.

Read Details

In spite of the fact that you have a large hard drive and en…

In spite of the fact that you have a large hard drive and enough RAM on your computer it still become slow and unresponsive. Your teacher advised you to run disk cleanup on your hard drive. Write down his explanation on what dis cleanup of a hard drive means.  4.3 Write down his explanation on what disk cleanup of a hard drive means. (1)  

Read Details

9.4 Sommige rekenaars in die George-munisipaliteit kan ste…

9.4 Sommige rekenaars in die George-munisipaliteit kan steeds effektief gebruik word, maar daar moet nuwe monitors gekoop word. Gee raad aan die stadsraad oor die spesifikasies wat in gedagte gehou moet word wanneer nuwe monitors aangekoop word. Kies die korrekte spesifikasie uit die onderstaande aftreklysies wat na elke beskrywing van a – c verwys: a)   Die spesifikasie wat verwys na die verband tussen die breedte en hoogte van die skerm, bv. 16: 9 of 16:10. [spesifikasieA] b)   Die spesifikasie wat verwys na die verband tussen die donkerste swart en die helderste wit. [spesifikasieB] c)   Die spesifikasie wat verwys na hoe gereeld (hoe vinnig) die skerm verfris word. [spesifikasieC] (3)

Read Details

The United States was militarily and financial able to enfor…

The United States was militarily and financial able to enforce the Monroe Doctrine once it threatened to “protect” the Americas against European colonization.

Read Details

 INSTRUCTIONS AND INFORMATION 1. This paper consists o…

 INSTRUCTIONS AND INFORMATION 1. This paper consists of 3 sections: SECTION A (25 marks) SECTION B (75 marks) SECTION C (50 marks) 2. Answer all the questions. 3. Read the questions carefully, taking note of the mark allocations. In general, one mark is allocated per fact. A two mark question would therefore require two facts, and so on. 4. Number the answers according to the numbering system used in this question paper. 5. Go to the EXAMCONNECT ROOM immediately if you experience problems while answering this paper.   Section A   Question 1:  Multiple choice 10 Question 2: True / False 5 Question 3: Matching columns 10 Section B   Question 4:  System technologies 20 Question 5: Internet and network technologies 15 Question 6: Information management 10 Question 7: Social implications 10 Question 8: Solution development (Word processing / Spreadsheet / Database / HTML – Theoretical questions 15 Section C   Question 9: Integrated Scenario 25 Question 10: Integrated Scenario 25 TOTAL 150

Read Details

When standardizing the data, we should  

When standardizing the data, we should  

Read Details

8.5 Korrigeer die fout in die formule deur net die verkeer…

8.5 Korrigeer die fout in die formule deur net die verkeerde deel van die funksie na ‘n korrekte opsie te verander. Skryf slegs die deeltjie wat jy verander het in die spasie neer. Moenie die hele funksie in die onderstaande spasie neerskryf nie. (1)

Read Details

  Die volgende sigbladkopie is ‘n voorbeeld van ‘n moontlike…

  Die volgende sigbladkopie is ‘n voorbeeld van ‘n moontlike sigblad wat deur jou onderwyser gebruik kan word.    A B C D E F G H 1 Van Naam Toets1 Toets2   Toets3 Totale % Simbool 2     25 40    65 130     3 De Jager Suzan 23 2 65 90 69 #VALUE! 4 Khumlo        Moloi             22 2 45 69 53 #VALUE! 5 Francicus        Jane 22 5 39 66 51 #VALUE! 6 Tsepo             Mvunga        25 39 64 128 98 #VALUE! 7 Groenewald Hernus 20 19 37 76 58 #VALUE! 8 Moloko Abel 19 20 36 75 58 #VALUE!    

Read Details

As deel van jou skool se besluit om ‘n veldtog vir die bewus…

As deel van jou skool se besluit om ‘n veldtog vir die bewusmaking van bedreigde dierespesies te loots, het die graad 12 RTT-klas die taak gehad om ‘n aanlyn-inligtingsentrum en ‘n aanlynkursus oor bedreigde natuurlewe op die been te bring. ‘n Paar van die RTT-leerders wat in dieselfde stad woon, het ook besluit om by een van hul huise bymekaar te kom om te help om die projek meer vaartbelyn te maak. Hulle het ‘n klein netwerk opgestel met die hulp van Cape of Good Hope DBV en hul ouers. Vier rekenaars sal in die netwerk gebruik word. Die program bevat samestellings van videoredigering- en animasieprojekte wat die RTT-leerders ontwikkel het. 10.1 Verduidelik, aan die hand van die scenario, waarom intreevlakrekenaars NIE geskik is om te gebruik as hulle hul programme saamstel nie. Gee twee redes. (2) Jason wil die volgende lêers aan die mense wat vir die aanlynkursus oor bedreigde natuurlewe geregistreer het stuur: Vertroulik.txt Welkom! .Exe 10.2 Gee TWEE redes waarom Jason NIE moet probeer om hierdie spesifieke lêers as e-pos aanhegsels te stuur nie. Verwys spesifiek na die stuur van ‘n  txt-lêer en die stuur van ‘n  .exe-lêer. (2) 10.3 Gee TWEE maniere waarop lêers elektronies aan ander gestuur kan word, behalwe as e-pos aanhegsels. (2) 10.4 Verduidelik waarom Jason die Vertroulik.txt-lêer dalk as Vertroulik.docx sal wil stoor voordat hy dit na die kursusgangers stuur, behalwe om na die formateringskwessies te verwys. (1) Die RTT-leerders word aangemoedig liewer al hulle lêers wat hulle vir hierdie projek skep aanlyn te stoor , aangesien lêers wat aanlyn gestoor word, gesinkroniseer kan word. 10.5 Watter algemene voordeel hou sinkronisering in? (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 53,116 53,117 53,118 53,119 53,120 … 73,026 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top