GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

AFDELING B:  OPSOMMING VRAAG 4:  5 WENKE OM JOU TEKKIES…

AFDELING B:  OPSOMMING VRAAG 4:  5 WENKE OM JOU TEKKIES WEER VARS TE LAAT LYK Lees die teks wat jy onder die blou knoppie onderaan hierdie instruksies sal kry wanneer jy regsklik op die knoppie en die teks in ‘n ander venster oopmaak. Som dan die 5 Wenke om jou wit tekkies weer vars te laat lyk in jou eie woorde op. Skryf die opsomming puntsgewys in vyf volsinne en 70 woorde neer. Nommer die wenke van 1 tot 5. Skryf die woordtelling aan die einde van jou opsomming neer. Moenie volsinne direk uit die teks aanhaal nie. Jy sal gepenaliseer word as jou opsomming te kort (minder as 60 woorde) of te lank (meer as 80 woorde) is. Elke hoofpunt bevat net EEN sin met die wenk. Beplan jou opsomming in die spasie wat verskaf word voordat jy die finaal begin skryf. 

Read Details

1.1 Kies die korrekte antwoord:     Die afkorting…

1.1 Kies die korrekte antwoord:     Die afkorting VSA staan vir… (1)

Read Details

2.3 Wie is die teikenmark in hierdie advertensie? (1)

2.3 Wie is die teikenmark in hierdie advertensie? (1)

Read Details

5.5 Skryf in die Indirekte Rede:   5.5.1 Neelsie s…

5.5 Skryf in die Indirekte Rede:   5.5.1 Neelsie sê: “Meester is baie goed in hoogspring en naellope.”     Begin so: Neelsie sê dat … (1)

Read Details

1.7 Hoe het Kaleb geweet dat Buddy deur die beer aangeval…

1.7 Hoe het Kaleb geweet dat Buddy deur die beer aangeval word?  Noem TWEE goed. (2)

Read Details

AFDELING C:  TAALVAARDIGHEDE VRAAG 5:  SINSTRUKTURE en W…

AFDELING C:  TAALVAARDIGHEDE VRAAG 5:  SINSTRUKTURE en WOORDSTRUKTURE Die onderstaande taalsinne is op die strokiesprent gebaseer wat jy sal sien wanneer jy regsklik op die blou knoppie hieronder en dit oopmaak in ‘n afsonderlike venster.  Beantwoord dan die vrae wat daarna volg. 

Read Details

5.5.3 Pa vra: “Neelsie, het jy tog nie ‘n molslang in Mees…

5.5.3 Pa vra: “Neelsie, het jy tog nie ‘n molslang in Meester se tas gesit nie?”     Begin so:  Pa vra … (1)

Read Details

  AFDELING A:  LEESBEGRIP   VRAAG 1:  KOERANTARTIKEL…

  AFDELING A:  LEESBEGRIP   VRAAG 1:  KOERANTARTIKEL   Lees die onderstaande teks deeglik deur en beantwoord dan die vrae wat volg:   Jy kan ook hierdie teks in ‘n nuwe tab (venster) oopmaak deur regs te klik op die onderstaande knoppie:   Man in VSA duik beer plat om pitbull te red     1. ’n Man van Nevada in Amerika het ’n beer van 160 kg platgeduik en met die vuis geslaan om sy beste vriend, Buddy die pitbull, te red.     2. CBS berig eksklusief Kaleb Benham en Buddy, wat self die skaal laat les opsê teen 40 kg, moes Dankseggingsdag in die bed deurbring, maar voel dankbaarder as ooit.     3. “Die enigste ding waaraan ek in daardie stadium gedink het, was eerlikwaar om my baba te red,” sê Benham. Dit was ’n saak van oorlewing die dag voor Dankseggingsdag.     4. Benham vertel Buddy het buite, naby die huis in You Bet-weg in die dorpie Grass Valley, gespeel toe iets net nie reg geklink het nie. Buddy het in die oë van ’n tamaai groot beer gestaar.     5. “Ek het ’n gegrom gehoor en so 30 meter verder het ek gesien hoe die beer vir Buddy aan sy kop sleep. Hy het vir Buddy in sy bek gehad.”     6. Dié aangesig het hom geskok, maar nie lam gehad nie.     7. “Ek het soontoe gehardloop en in die beer ingeploeg, hom platgeduik en aan die keel gegryp voordat ek hom in die gesig en oog met my vuis geslaan het totdat hy laat los het.”     8. Die naaste veearts was gesluit     9. “My eerste gedagte was dat ek hom gaan verloor,” sê Benham oor Buddy.     10. Maar die Mother Lode Veterinary Hospital was gereed om te opereer toe Benham daar met ’n verrinneweerde Buddy aankom.     11. Die arme hond moes steke, krammetjies en buise in sy kop kry om die vloeistof te dreineer. “Ek het net daar gestaan en vir drie en ’n half uur deur die venster gekyk.”     12. Buddy herstel nou spoedig, maar die beer is steeds daarbuite en volgens Benham is hy nog lank nie klaar met hulle nie. “Hy was talle kere ná die aanval weer by die huis. Dit voel dalk vir hom of sy kos van hom af weggevat is en hy wil dit terughê.”     13. Benham het Buddy ’n paar jaar terug by ’n skuiling gekry en sê hy sal nie skroom om hom wéér van ’n grootmeneer soos ’n beer te red nie.       [Aangepas en verwerk uit: Man in VSA duik beer plat om pittbull te red [aanlyn] Netwerk24. Beskikbaar: https://www.netwerk24.com/Nuus/Owêreld/]    

Read Details

1.8 Noem TWEE goed wat Kaleb aan die beer gedoen het om Bu…

1.8 Noem TWEE goed wat Kaleb aan die beer gedoen het om Buddy te red. (2)

Read Details

2.6 Naby watter dorp is die dam? (1)

2.6 Naby watter dorp is die dam? (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 53,461 53,462 53,463 53,464 53,465 … 65,678 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top