5. 2 Beantwoord asseblief 5.2.1-5.2.3 in DIESELFDE teksboks…
5. 2 Beantwoord asseblief 5.2.1-5.2.3 in DIESELFDE teksboks Nommer jou antwoorde volgens die vraagnommer. 5.2.1 Wat is die plekwaarde van die 8? (1) 5.2.2 Wat is die numeriese waarde van die eerste 5 in die getal? (1) 5.2.3 Brei die getal uit volgens die numeriese waarde van elke syfer. (2)
Read DetailsDie “Mal Wetenskaplike” wil sy kennis verder uitbrei en lees…
Die “Mal Wetenskaplike” wil sy kennis verder uitbrei en lees toe meer op oor die deur in sy labrotorium. Hy vind toe uit, die deur is nie net van suiwer yster gemaak nie, maar ook van Aluminium. Aluminium se atoom massa is 26,9815.
Read Details2.1 Bestudeer die poging van die “Mal Wetenskaplike”. Is…
2.1 Bestudeer die poging van die “Mal Wetenskaplike”. Is sy antwoord korrek? Tik Ja of Nee. Waar het hy foute gemaak? Noem twee foute wat hy gemaak het en maak sy foute reg. Tik al jou antwoorde in die gegewe teksboks Kliek op die knoppie indien jy die som in ‘n groter formaat wil sien. (5)
Read Details5.3.1 Die “Mal Wetenskaplike” wil die totaal van die twee a…
5.3.1 Die “Mal Wetenskaplike” wil die totaal van die twee atome (yster en aluminium) se massas uitwerk (55,85+ 26,9815). Hy doen dit op die volgende twee maniere. Watter metode is korrek? Hoekom sê jy so? (2) Metode 1: Metode 2: Kliek op die knoppie indien jy die berekeninge in ‘n groter formaat wil sien.
Read Details