GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

3.7 Herlei die volgende gewone breuk na ‘n desimale getal:…

3.7 Herlei die volgende gewone breuk na ‘n desimale getal:    (83/1000) (1)

Read Details

3.9 Bereken die kwosiënt van 60 en 15.  Kies die korrekte an…

3.9 Bereken die kwosiënt van 60 en 15.  Kies die korrekte antwoord hieronder: (1)

Read Details

2.4 Bestudeer die poging van die “Mal Wetenskaplike”. Hy…

2.4 Bestudeer die poging van die “Mal Wetenskaplike”. Hy het probeer om 28 428 ÷ 138 te bereken. Is sy antwoord korrek? Tik Ja of Nee. Waar het hy foute gemaak?  Noem twee foute wat hy gemaak het en beskryf dit in woorde. Tik die finale antwoord.  Dit is nie nodig om te wys hoe jy by jou antwoord uitgekom het nie.  Tik al jou antwoorde in die gegewe teksboks. Kliek op die knoppie indien jy die som in ‘n groter formaat wil sien.   (5)

Read Details

4.5 Vul >,< of = in 0,08 [ant1]   (8/100) (1)

4.5 Vul >,< of = in 0,08 [ant1]   (8/100) (1)

Read Details

  INSTRUKSIES:  1. Die antwoorde wat jy in hierdi…

  INSTRUKSIES:  1. Die antwoorde wat jy in hierdie SBA verskaf moet jou eie, werk wees.  Geen kopiering van enige bronne. 2. Hierdie vraestel bestaan uit 5 vrae met onderafdelings. 3. LEES die vrae versigtig en beantwoord slegs wat van jou verwag word. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die vraestel vir leeropname en teksboks vrae. 5. Waar gevra word, wys duidelik al jou bewerkings.

Read Details

2.3 Om die derde getal vir die kombinasie slot te kry berek…

2.3 Om die derde getal vir die kombinasie slot te kry bereken die antwoord vir: 0,253 + 0,839  = Tik SLEGS die naam van die metode wat jy gebruik het en net jou finale antwoord.   (2)

Read Details

VRAAG 3 Die volgende vrae is veelkeusige vrae. Lees die…

VRAAG 3 Die volgende vrae is veelkeusige vrae. Lees die volgende vrae versigtig deur en kies die korrekte antwoord uit die lys.

Read Details

3.6 Herlei die volgende gewone breuk na ‘n desimale getal:…

3.6 Herlei die volgende gewone breuk na ‘n desimale getal:   (7/10) (1)

Read Details

5.1.1 As die aantal protone verdubbel, hoeveel protone sal…

5.1.1 As die aantal protone verdubbel, hoeveel protone sal daar wees?(Skryf ‘n getalsin en gee die korrekte antwoord). (2)

Read Details

VRAAG 2 Die volgende vrae moet beantwoord word in die ge…

VRAAG 2 Die volgende vrae moet beantwoord word in die gegewe teksboks van elke vraag. Lees asseblief jou vraag versigtig deur en kyk na die punte toekening van elke vraag. 

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 53,637 53,638 53,639 53,640 53,641 … 65,157 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top