GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

4.1 Mans en vrouens het spesifieke rolle in die boere geme…

4.1 Mans en vrouens het spesifieke rolle in die boere gemeenskap gehad. Noem teminste drie dinge waarvoor elkeen verantwoordelik was. Maak twee aparte lyste en gee jou lyste twee opskrifte: “Wat mans gedoen het” en “Wat vrouens gedoen het”. (6)

Read Details

2.6 Is die volgende stelling waar of onwaar? Gee jou antwo…

2.6 Is die volgende stelling waar of onwaar? Gee jou antwoord en haal ‘n sin uit die teks aan om jou antwoord te bewys. ‘Suid-Afrika is die enigste land met antieke rotskuns.’ (2)

Read Details

Bibliografie Graad 5 Sosiale Wetenskappe Platinum boek Fotos…

Bibliografie Graad 5 Sosiale Wetenskappe Platinum boek Fotos van : Google images: Lydenburg koppe Fotos van: Google: San en Khoi-Khoi prente http://newhistory.co.za. (accessed 23 April 2021)  

Read Details

1.4 Die magtigste persoon in ‘n dorpie. (1)

1.4 Die magtigste persoon in ‘n dorpie. (1)

Read Details

1.1 Die persoon wat in beheer is van ‘n opstal. (1)

1.1 Die persoon wat in beheer is van ‘n opstal. (1)

Read Details

VRAAG 4: Lêer-oplaai vraag   Teken ‘n prentjie van jou…

VRAAG 4: Lêer-oplaai vraag   Teken ‘n prentjie van jou eie rotskuns wat wys hoe belangrik die eland vir die San-mense was. Jou rotskuns moet soortgelyks soos dié van die San lyk. (Dink aan die tegnieke en kleure wat destyds gebruik is). Skandeer (scan) of neem ‘n foto van jou tekening, stoor dit as ‘n PDF en laai dit op in die onderstaande spasie. (3)

Read Details

2.5 Watter tipe bron is die inligting in die teks hierbo?…

2.5 Watter tipe bron is die inligting in die teks hierbo? (1)

Read Details

VRAAG 3: Kort paragraaf skryfwerk   Dink aan al die in…

VRAAG 3: Kort paragraaf skryfwerk   Dink aan al die inligting wat jy oor die jagter-versamelaars geleer het. Gebruik die volgende opskrifte om ‘n kort paragraaf (6 sinne) te skryf waarin jy die verskil tussen die lewe van ‘n jagter-versamelaar en jou eie lewe verduidelik. Verwys na die volgende: Verblyf reëlings (Dit verwys na die struktuur en samestelling van ‘n huishouding) Kos bronne Klere (6)

Read Details

3.1 Watter gewasse het die eerste boere in Suid-Afrika gep…

3.1 Watter gewasse het die eerste boere in Suid-Afrika geplant? (3)

Read Details

2.3 Wie het die meeste beeste gehad in die dorpie? (1)

2.3 Wie het die meeste beeste gehad in die dorpie? (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 53,707 53,708 53,709 53,710 53,711 … 65,260 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top