VRAAG 4: Lêer-oplaai vraag Teken ‘n prentjie van jou…
VRAAG 4: Lêer-oplaai vraag Teken ‘n prentjie van jou eie rotskuns wat wys hoe belangrik die eland vir die San-mense was. Jou rotskuns moet soortgelyks soos dié van die San lyk. (Dink aan die tegnieke en kleure wat destyds gebruik is). Skandeer (scan) of neem ‘n foto van jou tekening, stoor dit as ‘n PDF en laai dit op in die onderstaande spasie. (3)
Read Details