GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

2.4 Hoekom dink jy is hierdie kleure gebruik? (2)

2.4 Hoekom dink jy is hierdie kleure gebruik? (2)

Read Details

2.2 Wat vertel die posisie van die beeskraal ons oor die b…

2.2 Wat vertel die posisie van die beeskraal ons oor die belangrikheid van beeste vir die boere? (1)

Read Details

  INSTRUKSIES   1. Lees die vrae voordat jy dit an…

  INSTRUKSIES   1. Lees die vrae voordat jy dit antwoord. Beantwoord in vol sinne waar moontlik.    2. Die gebruik van goeie taal en grammatika is nodig.   3. Beantwoord al die vrae.   4. Daar is een lêer oplaai-vraag in hierdie vraestel. Maak seker dat jy ‘n leë stuk papier, ‘n skerp potlood en kleurpotlode byderhand het met ‘n betroubare skandeerderbron.   5. Lees weer deur al jou antwoorde voordat jy jou toets indien.   6. Die antwoorde vir hierdie vraestel MOET jou eie, oorspronklike werk wees. Geen werk van ander hulpbronne mag gebruik word om die vrae te beantwoord nie.   7. Deur met hierdie vraestel te begin, erken jy dat JOU EIE WERK vereis word. Geen plagiaat word toegelaat nie. As jou antwoorde uit ander bronne gekopieër is, kry jy ‘n totale punt van 0.     Alles van die beste!  

Read Details

2.2 Gee die definisie van “Argeologie”. (2)

2.2 Gee die definisie van “Argeologie”. (2)

Read Details

8.2 Waarvoor was velle en pelse gebruik? (1)

8.2 Waarvoor was velle en pelse gebruik? (1)

Read Details

VRAAG 2: Kontekstuele vraag Kyk na die prentjie van die kraa…

VRAAG 2: Kontekstuele vraag Kyk na die prentjie van die kraal en beantwoord al die vrae in vol sinne. “Klik” op die knoppie hieronder om die foto van die kraal oop te maak vir hierdie vraag ( Afdeling B Vraag 2). Die foto sal in ‘n nuwe internet-skyfie open. MOENIE die skyfie toemaak met jou vraestel op nie, beweeg versigtig tussen die skyfie-afdelings.

Read Details

5.2 Die bekendstelling van pottebakkery was ook veral bela…

5.2 Die bekendstelling van pottebakkery was ook veral belangrik. Hulle het baie gebruike gehad. Is daar drie waaraan jy kan dink? (3)

Read Details

2.1 Gee die definisie van ‘n “jagter-versamelaar”. (2)

2.1 Gee die definisie van ‘n “jagter-versamelaar”. (2)

Read Details

1.2 Die leuse op die wapen, “KE E: / XARRA // KE”, kom uit…

1.2 Die leuse op die wapen, “KE E: / XARRA // KE”, kom uit die San-taal en dit beteken…. (1)  

Read Details

VRAAG 8: Kontekstuele vrae   8.1 Waarvoor was ivoor…

VRAAG 8: Kontekstuele vrae   8.1 Waarvoor was ivoor gebruik na die jag? (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 53,716 53,717 53,718 53,719 53,720 … 65,267 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top