GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

6.3  Lys 6 algemene riglyne om te onthou wanneer jy ‘n mon…

6.3  Lys 6 algemene riglyne om te onthou wanneer jy ‘n monoloog gaan opvoer en beplan. [6] 

Read Details

5.1 Noem enige drie goed wat jy in ag moet neem wanneer jy…

5.1 Noem enige drie goed wat jy in ag moet neem wanneer jy wagwoorde (passwords) skep. (3)

Read Details

1.2  Hoe het die kunstenaar gebruik gemaak van Lyn en Kleu…

1.2  Hoe het die kunstenaar gebruik gemaak van Lyn en Kleur in hierdie kunswerk? [4] 

Read Details

AFDELING A: VISUELE KUNS Vraag 1:   Kunsanalise [20] …

AFDELING A: VISUELE KUNS Vraag 1:   Kunsanalise [20]  Daar is 4 stappe om ‘n kunswerk te analiseer: 1.    Beskryf 2.    Ontleed 3.    Interpreteer 4.    Oordeel   Bestudeer die prent hieronder (BEELD 1) en beantwoord die vrae wat volg. REGSKLIEK OP DIE KNOPPIE OM DIE PRENT VIR VRAAG 1 IN ‘N NUWE BLAD OOP TE MAAK:   Hierdie kunswerk is geskep deur Frida Kahlo genaamd ”The Wounded Deer”. In hierdie skildery het Frida ‘n jong takbok geskilder met haar selfportret as die kop van die takbok.  Die takbok is gewond met pyle en is besig om deur die woud te hardloop.   

Read Details

7.4  Die tegniese elemente in drama is belangriker as die…

7.4  Die tegniese elemente in drama is belangriker as die literêre elemente. [1] 

Read Details

  Vraag 7:  Waar of Onwaar [6]  7.1  In die antiek…

  Vraag 7:  Waar of Onwaar [6]  7.1  In die antieke Romeinse tye was monoloë gebruik om ‘n tydslot in ‘n opvoering aan te dui. [1] 

Read Details

10.3  Lys twee tipes grimeertegnieke wat gebruik is om hie…

10.3  Lys twee tipes grimeertegnieke wat gebruik is om hierdie karakters te skep?   [2] 

Read Details

9.4  Vul in die regte woorde vir die 4 stappe om ‘n monolo…

9.4  Vul in die regte woorde vir die 4 stappe om ‘n monoloog voor te berei: (4)    1. [Antwoord1] aan ‘n karakter. 2. Skep ‘n [Antwoord2]. 3. Begin om ‘n monoloog te [Antwoord3] 4. [Antwoord4] die monoloog.    

Read Details

5.1  Aan watter beroemde handelsmerk behoort hierdie logo?…

5.1  Aan watter beroemde handelsmerk behoort hierdie logo? [1] 

Read Details

10.2  Noem drie ”skouspel toerusting” wat in hierdie pro…

10.2  Noem drie ”skouspel toerusting” wat in hierdie produksie gebruik word om die bui te verbeter en die omgewing te skep. [3] 

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 54,132 54,133 54,134 54,135 54,136 … 69,649 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top