GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

1.1 Watten een van die volgende is ’n voorbeeld van ’n mol…

1.1 Watten een van die volgende is ’n voorbeeld van ’n molukulêre vastestof by kamer temperatuur? (2)

Read Details

VRAAG 3 Beskou ’n Hidronium ioon (H3O+) 3.1 Teken…

VRAAG 3 Beskou ’n Hidronium ioon (H3O+) 3.1 Teken die Lewis struktuur vir H3O+ (3) 3.2 Identifiseer die vorm van H3O+ (1) 3.3 Gebruik die VSEPA Teorie om die bogenoemde vorm te verduidelik (2) 3.4 Verduidelik wat word bedoel by ’n datief kovalente verbinding. (2)           [8]

Read Details

VRAAG 7 Bestudeer ’n deel van die reaksie tussen 15g Yst…

VRAAG 7 Bestudeer ’n deel van die reaksie tussen 15g Yster en 25 g Chloorgas, wat in ’n geslote houer plaasvind. Die produk wat gaan vorm is yster(iii)chloried Fe(s) + Cl2(g)

Read Details

1.4 Watter een van die volgende stellings is korrek van ’n…

1.4 Watter een van die volgende stellings is korrek van ’n molekule met ’n groot bindingslengte (2)

Read Details

1.9 Beskou 25cm3 HCl met ’n konsentrasie van 2mol.dm-3. W…

1.9 Beskou 25cm3 HCl met ’n konsentrasie van 2mol.dm-3. Wat is die volume water wat benodig word om die konsentrasie te verander na 1,2 mol.dm-3? (2)

Read Details

1.2 Kies die molekule met ’n trigonaal pirimidale vorm:…

1.2 Kies die molekule met ’n trigonaal pirimidale vorm: (2)

Read Details

VRAAG 5 Die tabel hieronder wys die smeltpunte van Water…

VRAAG 5 Die tabel hieronder wys die smeltpunte van Waterstof haliede. Bestudeer die tabel en antwoord die vrae wat daarop volg Regterklik op die blou blokkie hieronder om die TABEL in ‘n nuwe venster oop te maak. 5.1 Onderskei tussen die terme intramolukulêre bindings en intermolukulêre kragte (2) 5.2 Verteenwoordig die data met ’n grafiek. (6) 5.3 Watter intermolukelêre kragte bestaan by waterstof chloried? (1) 5.4 Identifiseer die waterstof halied wat die minste energie sal benodig om smeltpunt te bereik. (3)           [12]

Read Details

Skandeer jou antwoorde vir hierdie vraestel as EEN PDF-leêr….

Skandeer jou antwoorde vir hierdie vraestel as EEN PDF-leêr. Benoem jou PDF-leêr as volg: WISK GR9 NaamVan T02 SBA004a

Read Details

INSTRUKSIES Skandeer jou antwoorde vir hierdie vraestel en…

INSTRUKSIES Skandeer jou antwoorde vir hierdie vraestel en stoor dit as EEN PDF dokument. Benoem jou dokument as volg: WISK GR9 NaamVan K02 SBA004a LAAI JOU PDF DOKUMENT ONDER EEN VAN DIE VRAE HIERONDER.  Dit is nie nodig om DIESELFDE pdf by al die vrae aan te heg nie.

Read Details

As jou pdf dokument te groot is laai die LAASTE gedeelte hie…

As jou pdf dokument te groot is laai die LAASTE gedeelte hier op. Skandeer jou antwoorde vir hierdie vraestel as EEN PDF-leêr. Benoem jou PDF-leêr as volg: WISK GR9 NaamVan T02 SBA004a

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 54,286 54,287 54,288 54,289 54,290 … 63,847 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top