GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

  VRAAG 3 – VOEDSEL EN VOEDING    Beantwoord al die…

  VRAAG 3 – VOEDSEL EN VOEDING    Beantwoord al die vrae.

Read Details

1.1.22 Wanneer jy ‘n produk verkoop verteenwoordig die ……

1.1.22 Wanneer jy ‘n produk verkoop verteenwoordig die … die totale bedrag, insluitend die materiale en oorhoofse koste.  (1)

Read Details

2.3.1 In jou opinie, watter geur Future Life sal die beste…

2.3.1 In jou opinie, watter geur Future Life sal die beste vir Jean wees? (1)  Motiveer jou antwoord deur TWEE belangrike punte uit te lig en dit uit te brei ter ondersteuning van jou keuse. (2)  (3)

Read Details

3.6.2 Verduidelik hoekom hierdie siekte ‘n probleem is. (2)

3.6.2 Verduidelik hoekom hierdie siekte ‘n probleem is. (2)

Read Details

2.1.5 Sal jy hierdie produk koop gebaseer op die verpakkin…

2.1.5 Sal jy hierdie produk koop gebaseer op die verpakking self en nie die inhoud nie?  Motiveer jou antwoord. (3)

Read Details

3.3 Lees die onderstaande scenario en beantwoord die vrae…

3.3 Lees die onderstaande scenario en beantwoord die vrae wat volg:    Raphael is ‘n verteenwoordiger en reis baie. Hy eet gereeld wegneemetes. Tydens sy laaste reis het hy tuisgekom en nie baie goed gevoel nie. Hy het begin braak, ‘n koors ontwikkel en sy vel en oë het ‘n geel kleur ontwikkel. Na twee dae het hy besluit om ‘n dokter te gaan sien wie hom dadelik in die hospitaal laat opneem het. Die dokter het  hom met ‘n virale infeksie gediagnoseer.   

Read Details

  TOTAAL VIR VRAAG 5  [40]  

  TOTAAL VIR VRAAG 5  [40]  

Read Details

3.4.3 Die kliniek het voorgestel dat haar ouma nie medikas…

3.4.3 Die kliniek het voorgestel dat haar ouma nie medikasie inneem wat die diaree kan stop nie. Hoekom dink jy het die kliniek so gesê?  Pas jou antwoord toe op die gevallestudie.   (2)

Read Details

5.1.7 Gebruik die volgende inligting en bereken die verkoo…

5.1.7 Gebruik die volgende inligting en bereken die verkoopprys van EEN bottel konfyt.  Janine maak weekliks 100 bottels konfyt.  (1 maand = 4 weke.  1 week = 5 werksdae)      (13)    Water en elektrisiteit per maand   R500   Bestanddele vir 100 bottels konfyt R600    Daaglikse lone (5 werksdae per week)   R200 per werker per dag  Weeklikse vervoer  R70   Verpakking vir 100 bottels per week R200   Winsmarge  75%     Trek die tabel oor en voltooi om die verkoopprys van EEN bottel konfyt te bereken.  WYS ALLE BEREKENINGE.        Vaste koste  Per maand  Water en elektrisitet  (1)  Veranderlike koste  Per week    Bestanddele  (1)  Lone  (4)  Vervoer  (1)  Verpakking  (1)  TOTAAL  (2)  WINSGRENS  (2)  VERKOOPPRYS PER BOTTEL  (2)     

Read Details

2.3.2 Watter geur Future Life sal geskik wees vir iemand w…

2.3.2 Watter geur Future Life sal geskik wees vir iemand wat hoë bloeddruk het? (1) Motiveer jou antwoord. (2) (3)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 54,288 54,289 54,290 54,291 54,292 … 63,858 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top