4.1 Identifiseer die dele van die enkelvoudige sin. (5)…
4.1 Identifiseer die dele van die enkelvoudige sin. (5) Rodrick, die oudste boetie, speel rof met Greg. 4.1.1 Onderwerp [a] 4.1.2 Gesegde [b] 4.1.3 Voorwerp [c] 4.1.4 Byvoeglike bepaling [d] 4.1.5 Bywoordelike bepaling [e]
Read Details