GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

1.13 Noem twee (two) diere (animals) wat dolfyne eet (eat)…

1.13 Noem twee (two) diere (animals) wat dolfyne eet (eat).    (2)   Druk op die knoppie hieronder om die prentjie oop te maak.  

Read Details

  Lees (read) die teks en beantwoord (answer) die vrae….

  Lees (read) die teks en beantwoord (answer) die vrae.   Dolfyne  [1] Seker almal van ons het al die snaakse gedrag van dolfyne in ‘n akwarium gesien! Dolfyne is klein, slim walvisse. Hulle is soogdiere wat onder die water geboorte aan hulle kleintjies gee. Tydens die geboorte beskerm twee ander dolfynwyfies die moeder teen haaie. Na die geboorte word die dolfynkalfie gehelp na die wateroppervlak vir sy eerste asemteug. [2] Die kalfie word, soos ander soogdiere, gevoed met melk. Vir dae na die geboorte fluit die dolfyn-ma aanhoudend vir haar kalfie. Dit help die kalfie om sy ma te identifiseer. [3] Die dolfyn se oë is baie goed ontwikkel. Hulle kan onder die water, sowel as bo die water, baie goed sien. Hulle kan ook afstand skat, dit is waarom hulle deur hoepels kan spring. [4] Die dolfyn haal asem deur sy neusgate, wat soos ‘n spuitgat bo-op sy kop sit. Dolfyne eet vis of seekatte. Dolfyne word vir militêre doeleiendes gebruik. Hulle kan byvoorbeeld     met plofstof na ‘n spesifieke punt gestuur word. [5] Ongelukkig, word dolfyne deur die mens bedreig. Die kuswaters word besoedel en die viswaters word oorontgin. Hoe jammer sal dit wees as hierdie dier deur die mens uitgewis word! Bron: Verwerk vanaf basic education yearly assessment plan                 Aantal woorde: 191

Read Details

2.10 Byvoeglike naamwoorde (adjectives) Kyk na die sinne h…

2.10 Byvoeglike naamwoorde (adjectives) Kyk na die sinne hieronder. Identifiseer die byvoeglike naamwoorde in die sinne.  (Identify the adjectives in the sentences)   2.10.1 Die vinnige atleet wen die kompetisie.   2.10.2 Die bruin hond blaf vir die mense.    2.10.3 Die oulike dogtertjie voltooi al haar huiswerk.  (3) 

Read Details

1.12 Watter een van die volgende dolfyn-liggaamsdele (body…

1.12 Watter een van die volgende dolfyn-liggaamsdele (body parts) pas (does not fit) nie? (1)

Read Details

Provide the image of your final SELF-PORTRAIT drawing

Provide the image of your final SELF-PORTRAIT drawing

Read Details

Please provide your PROGRESS IMAGE; 11:45

Please provide your PROGRESS IMAGE; 11:45

Read Details

2.4 In ongeveer een bladsy verwys na FIGUUR  D  en  E om d…

2.4 In ongeveer een bladsy verwys na FIGUUR  D  en  E om die ooreenkomste  en verskille tussen die twee Duitse Ekspressionistiese bewegings te verduidelik.   Kategoriseer  FIGUUR D en E in óf die BRÜCKE  of DER BLAUE REITER. Sluit in die gebruik van die formele elemente van kuns en stilistiese eienskappe in jou bespreking. Maak seker dat jy na die puntetoekening kyk.   (16)

Read Details

1.2 Verduidelik waarom Goldblatt hierdie twee tradisies va…

1.2 Verduidelik waarom Goldblatt hierdie twee tradisies van kuns op sy foto vergelyk. (2)

Read Details

3.2 Wat was die doelstellings van die Rorkes Drift sentrum…

3.2 Wat was die doelstellings van die Rorkes Drift sentrum?     (4)

Read Details

SECTION B:  ISSUES THAT ART ADDRESSES IN INTERNATIONAL ART

SECTION B:  ISSUES THAT ART ADDRESSES IN INTERNATIONAL ART

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 60,156 60,157 60,158 60,159 60,160 … 86,788 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top