GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

VRAAG  3

VRAAG  3

Read Details

1.2 Verskaf die korrekte term vir elk van die volgende bes…

1.2 Verskaf die korrekte term vir elk van die volgende beskrywings   Skryf slegs die term in die teksboks, sonder enige hoofletters of leestekens.  1.2.1 Tipe voortplanting waar die fetus in die moeder se uterus gehou word en gevoed word deur die naelstring (1)   [1]   1.2.2 Die membraan in ‘n voëleier wat ‘n holte wat met vloeistof gevul is omsluit en wat optree as ‘n skokabsorbeerder vir die embrio.T (1)   [2]   1.2.3 Die natuurlike vorm van ‘n DNS molekuul. (1)   [3]   1.2.4 Die “fout” tydens seldeling wat Down Sindroom veroorsaak. (1)   [4]   1.2.5 Die term wat gebruik word om ‘n klein voëtjie wat nie onafhanklik kan voed of beweeg nadat dit uitgebroei is nie te beskryf. (1)   [5]    

Read Details

  TOTAAL  AFDELING C: [20]   GROOT TOTAAL: [75]…

  TOTAAL  AFDELING C: [20]   GROOT TOTAAL: [75]  

Read Details

2.2.2 Marie is sestien jaar oud, en sy het nog nie puberte…

2.2.2 Marie is sestien jaar oud, en sy het nog nie puberteit bereik nie. Verduidelik aan haar en haar ouers waarom sy nie bekommerd hoef te wees nie.  (2)

Read Details

2.1.3 Gebruik die onderstaande tabel om die aminosuur volg…

2.1.3 Gebruik die onderstaande tabel om die aminosuur volgorde wat deur drietalle 4, 5 en 6 kodeer word te bepaal.  Anti-kodons op tRNA Aminosuur CUC Glutamien GUC Histidien GGA Prolein GAC Leusien UGA Treonien CAC Valien (3)   4 – [1] 5 – [2] 6 – [3]  

Read Details

1.1. Hier volg 5 veelvuldige keuse vrae.  Kies die mees ko…

1.1. Hier volg 5 veelvuldige keuse vrae.  Kies die mees korrekte anwoord vir elk. 1.1.1 Die volgende is stappe tydens die eerste fase van proteïensintese wat in die nucleus plaasvind:  (i)   mRNS word gevorm (ii)  Een DNS string word as bloudruk (templaat) gebruik     (iii) Vrydrywende RNS nukleotiede word gebruik      (iv) Twee stringe DNS skei              Watter EEN van die volgende kombinasies verteenwoordig die korrekte volgorde van transkripsie tydens proteïensintese?    A. (i), (ii), (iii) and (iv)     B. (ii), (iv), (i) and (iii)     C. (iv), (ii), (iii) and (i)     D. (iv), (ii), (i) and (iii) (2)

Read Details

3.1.2 Noem EEN funskie van deel A. (1)

3.1.2 Noem EEN funskie van deel A. (1)

Read Details

1.1.5 DNS vingerafdruk…A. is ‘n tegniek wat die DNS van ‘n…

1.1.5 DNS vingerafdruk…A. is ‘n tegniek wat die DNS van ‘n individu verteenwoordigB. behels herhalende stikstofbasisse van nie-koderende DNSC. is ‘n waardevolle tegniek tydens forensiese ondersoekeD. A, B en C hier bo (2)

Read Details

3.1.4 Verduidelik waarom dit steeds moontlik sal wees vir…

3.1.4 Verduidelik waarom dit steeds moontlik sal wees vir ’n man wat HIV- positief is om ander mense daarmee aan te steek tydens seksuele omgang, al was deel C tydens ‘n chirurgiese proses genoop of geknip.  (2)

Read Details

2.2.1 Gebruik die grafiek om die gemiddelde ouderdom waart…

2.2.1 Gebruik die grafiek om die gemiddelde ouderdom waartydens puberteit deur meeste seuns en meisies bereik word, te vergelyk. (2)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 60,630 60,631 60,632 60,633 60,634 … 63,669 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top