GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

1.1.3 Watter EEN van die volgende verteenwoordig die korre…

1.1.3 Watter EEN van die volgende verteenwoordig die korrekte roete waarlangs spermatosoë (spermselle) beweeg?A. Vas deferens → prostaatklier → uretra → ureterB. Vas deferens → seminale vesikels → ureter → uretraC. Testis → vas deferens → epididimis → ureterD. Testis → epididimis → vas deferens → uretra (2)

Read Details

  Verduidelik hoe meiose bydra tot genetiese variasie en b…

  Verduidelik hoe meiose bydra tot genetiese variasie en bespreek die belangrikheid van genetiese variasie vir die oorlewing van spesies.     Inhoud:   (17)   Sintese:   (3)     [20]   Die sintese word soos volg toegeken: Een punt vir relevansie Een punt vir Logies Een punt vir Omvattend    

Read Details

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy enig…

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy enige vrae begin beantwoord: 1.      Die antwoorde wat u op die vraestel verskaf moet u eie, oorspronklike werk wees. Geen kopiëring vanaf enige bron word toegelaat nie. Geen punte sal toegeken word vir gekopieerde werk nie. 2.      Lees al die vrae aandagtig deur. 3.      Beantwoord AL die vrae IN die “quiz”. Moenie enige antwoorde oop los nie, en moenie jou antwoorde op papier skryf nie. 4.      Maak gebruik van die puntetoekenning as ʼn riglyn vir hoeveel inligting in u antwoorde gegee moet word. 5.      Daar mag ‘n “file upload” vereis word. U benodig ʼn leë vel papier, ‘n liniaal, ‘n pen en ‘n skandeerder, skandeerder-App of selfoon kamera. 6.      Teken slegs diagramme, tabelle en grafieke met die hand op aparte blad wanneer dit so gevra word. 7.      Alle diagramme, tabelle en grafieke moet in potlood geteken word, met byskrifte in blou of swart pen. 8.      Die diagramme in hierdie vraestel is nie noodwendig volgens skaal nie. 9.      U mag ‘n sakrekenaar gebruik indien nodig.

Read Details

2.1 Die eerste 7 stikstofbasis-drietalle wat deel vorm van…

2.1 Die eerste 7 stikstofbasis-drietalle wat deel vorm van die geen wat kodeer vir die hemoglobienproteïen wat op die rooibloedselle in mense aangetref word, is hieronder getabuleer. Bestudeer die tabel en antwoord dan die vrae wat volg. DNS templaat CAC GTG GAC TGA GGA CTC CTC Basis drietal nommer 1 2 3 4 5 6 7

Read Details

3.2.4 Noem EEN voordeel wat prekosiële ontwikkeling vir se…

3.2.4 Noem EEN voordeel wat prekosiële ontwikkeling vir seepampoentjie larwes inhou. (1)

Read Details

1.1.4 Indien 10% van die basisse in ‘n DNS molekuul adenie…

1.1.4 Indien 10% van die basisse in ‘n DNS molekuul adenien is, wat is die verhouding tussen adenien en guanien in daardie DNS molekuul?A. 1 : 1B. 4 : 1C. 1 : 3D. 1 : 4 (2)

Read Details

1.1.2 Die hoeveelheid chromosome in ‘n normale, menslike s…

1.1.2 Die hoeveelheid chromosome in ‘n normale, menslike spermsel is… A. 23B. 22C. 46D. 47 (2)

Read Details

The adverbs of quantity; indicate your understanding of this…

The adverbs of quantity; indicate your understanding of this concept by combining the suggested ideas.****fromage (un demi-kilo de)

Read Details

The adverbs of quantity; indicate your understanding of this…

The adverbs of quantity; indicate your understanding of this concept by combining the suggested ideas.****eau minérale (une bouteille de)

Read Details

Answer the following questions in complete French sentences…

Answer the following questions in complete French sentences based on our video.   Qu’est-ce que Louise passe à Alex ?

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 60,918 60,919 60,920 60,921 60,922 … 63,955 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top