VRAAG 11 Bestudeer die woord SECURITY. 1…
VRAAG 11 Bestudeer die woord SECURITY. 11.1 Bereken op hoeveel maniere die letters rangskik kan word. Elke letter mag net een keer gebruik word. (2) 11.2 Bereken op hoeveel maniere die letters rangskik kan word as die eerste letter ‘n S is en die vyfde letter ‘n C is. Elke letter mag net een keer gebruik word. (2) 11.3 Bereken op hoeveel maniere die letters rangskik kan word as die letters C, U en R mekaar moet volg, in enige volgorde. Elke letter mag net een keer gebruik word. (3) [7]
Read Details