2.2.2. b. Hierdie lengteprofiel toon beide ‘n permanent…
2.2.2. b. Hierdie lengteprofiel toon beide ‘n permanente en vier tydelike basisvlakke. i. Noem hierdie rivier se permanente basisvlak. (2) ii. Gee ‘n voorbeeld van EEN van hierdie rivier se tydelike basisvlakke. (2) iii. Verduidelik waarom hierdie rivier se tydelike basisvlakke bewys dat die rivier se erosie en afsetting nie in ń toestand van eweging is nie. (4)
Read Details