GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

VRAAG 1 Beantwoord AL die vrae.   Die Liphoto gesi…

VRAAG 1 Beantwoord AL die vrae.   Die Liphoto gesin het ‘n inkomste-en-uitgawe staat saam gestel vir die maand van Desember. Bestudeer die staat en beantwoord die vrae wat volg.       Inkomste Bedrag Uitgawe Bedrag Mnr Liphoto se salaris R 35 000 Verband betalings op alle eiendomme R 21 500 Mev Liphoto se salaris R 25 000 Skool fooie B Huur vanaf meenthuis R 5 500 Selfoon kontrakte R 1 600 Mev Liphoto se bonus R 15 000 Mediese fonds R 5 000     Motor paaiemente R 9 000     Motor versekering R 2 500     Inkopies R 7 500     Petrol R 4 200     Internet R 1 500     Water en elektrisiteit R 3 500     Selfoon skerm herstel R 2 000     Vermaak R 3 000     Aftree fonds R 6 500         Totaal A Totaal R 77 800     1.1 Vir watter maand is hierdie staat? (2) 1.2 Definieer wat ‘n vaste en veranderlike uitgawe is.  (4) 1.3 Gee twee voorbeelde uit die bostaande staat van ‘n vaste uitgawe en twee voorbeelde van ‘n veranderlike uitgawe. (4) 1.4 Bereken die totale inkomste (A) van die Liphoto gesin. (2) 1.5 Bereken die skoolfooie (B) wat die Liphoto gesin elke maand betaal.  (3) 1.6 Het die Liphoto gesin ‘n wins of verlies gehad hierdie maand? Bereken die hoeveelheid wins of verlies. Wys al jou berekeninge en stappe. (3) 1.7 Wat is die gesin se grootste uitgawe? (2) 1.8 Verskaf 3 maniere hoe die gesin kan geld spaar. (3)

Read Details

When blood leaves the lungs, it heads back to the heart and…

When blood leaves the lungs, it heads back to the heart and directly into the ________________________.

Read Details

The Desmond Morris stages of: “Hold me tight,” “Put me down,…

The Desmond Morris stages of: “Hold me tight,” “Put me down,” and “Leave me alone,” refer to the concept of:

Read Details

EUKLIDIESE MEETKUNDE VRAAG 1 1.1 Voltooi die vo…

EUKLIDIESE MEETKUNDE VRAAG 1 1.1 Voltooi die volgende stellings deur die ontbrekende woorde in te vul:   1.1.1 Die hoek wat deur ‘n koord in die middelpunt van ‘n sirkel onderspan word is _______  die grootte van die hoek wat op die omtrek onderspan.  (1) 1.1.2 Die hoek op die omtrek van ‘n sirkel wat onderspan word deur die middellyn is  ______________. (1)       1.2 1.2.1 In die diagram is ADF ‘n raaklyn aan die sirkel met punte B, C, D en E op die omtrek.

Read Details

INSTRUKSIES 1 Die antwoorde wat jy op hierdie assesser…

INSTRUKSIES 1 Die antwoorde wat jy op hierdie assessering gee, moet jou eie, oorspronklike werk wees. 2 Geen kopiëring vanaf enige bron word toegelaat nie. 3 Alle werk moet op jou eie skryfpapier in jou eie handskrif gedoen word. 4 Daar is drie (3) vrae in hierdie assessering. Jy moet al die vrae voltooi. 5 Nommer jou vrae korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 6 Diagramme word nie noodwendig volgens skaal geteken nie. 7 Toon ALLE berekeninge, diagramme en grafieke wat gebruik word om jou antwoorde te bepaal, duidelik. Volpunte sal nie noodwendig slegs vir korrekte antwoorde toegeken word nie. 8 Waar van toepassing, moet antwoorde tot TWEE desimale plekke afgerond word, tensy anders vermeld. 9 ‘n Goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) mag gebruik word, tensy anders vermeld. 10 Dit is in jou eie belang om netjies en leesbaar te skryf. 11 Dien EEN pdf in, benoem jou pdf soos volg:           MATH_GR11A_VOORLETTERS_VAN_T03_SBA006 12 Bewaar afskrifte van jou werk nadat dit ingedien is.  

Read Details

The reaction of (E)-2-heptene with Br2 will yield what kind…

The reaction of (E)-2-heptene with Br2 will yield what kind of major product(s)?

Read Details

Which of the following quantities of

Which of the following quantities of

Read Details

Considering education, we looked at people with postgraduate…

Considering education, we looked at people with postgraduate degrees, college degrees, some college, and high school or less.  At present, one group is less happy than the others.  That group is

Read Details

What is the coefficient H2 when the equation is properly bal…

What is the coefficient H2 when the equation is properly balanced?                   ____Ca   +    ____H3PO3  –> H2  + ____Ca3(PO3)2            

Read Details

Which of the following forces would be expected to have the…

Which of the following forces would be expected to have the greatest effect on boiling points?

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 64,720 64,721 64,722 64,723 64,724 … 90,082 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top