GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

INSTRUKSIES 1 Die antwoorde wat jy op hierdie assesser…

INSTRUKSIES 1 Die antwoorde wat jy op hierdie assessering gee, moet jou eie, oorspronklike werk wees. 2 Geen kopiëring vanaf enige bron word toegelaat nie. 3 Alle werk moet op jou eie skryfpapier in jou eie handskrif gedoen word. 4 Daar is ses (6) vrae in hierdie assessering. Jy moet al die vrae voltooi. 5 Nommer jou vrae korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 6 Diagramme word nie noodwendig volgens skaal geteken nie. 7 Toon ALLE berekeninge, diagramme en grafieke wat gebruik word om jou antwoorde te bepaal, duidelik. Volpunte sal nie noodwendig slegs vir korrekte antwoorde toegeken word nie. 8 Waar van toepassing, moet antwoorde tot TWEE desimale plekke afgerond word, tensy anders vermeld. 9 ‘n Goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) mag gebruik word, tensy anders vermeld. 10 Dit is in jou eie belang om netjies en leesbaar te skryf. 11 Dien EEN pdf in, benoem jou pdf soos volg:           MATH_GR10A_VOORLETTERS_VAN_T04_SBA_008a 12 Bewaar afskrifte van jou werk nadat dit ingedien is.  

Read Details

NB!! BELANGRIKE ASSESSERINGS INLIGTING 1. NADAT DIE TYD VIR…

NB!! BELANGRIKE ASSESSERINGS INLIGTING 1. NADAT DIE TYD VIR HIERDIE ASSESSERING VERSTREKE IS, KLIK OP DIE “SUBMIT” KNOPPIE. DIT SAL DIE ASSESSERING SLUIT. 2. KLIK DAARNA OP “NEXT”. DIE KNOPPIE SAL ONDER AAN DIE REGTERKANT VAN DIE BLADSY WEES. 3. HIERDEUR SAL DIE ASSESSERING “MATH GR10A SBA008a OPLAAI GELEENTHEID” GEOPEN WORD. DIT SAL SLEGS VIR 30 MINUTE OOP WEES, SODAT JY JOU ANTWOORDSTEL KAN OPLAAI.  

Read Details

FINANSIËLE WISKUNDE VRAAG 4   4.1 Koketso belê R5 600…

FINANSIËLE WISKUNDE VRAAG 4   4.1 Koketso belê R5 600 in ‘n spaarrekening teen ‘n rente van 3,8% per jaar wat jaarlik saamgestel word. 4.1.1 Hoeveel geld het Koketso na 3 jaar in die spaarrekening? (3) 4.1.2 Koketso deponeer aan die einde van die derdejaar ‘n verdere R2 100 in die rekening. Bepaal die totale bedrag geld in die rekening aan die einde van die vyfde jaar. Neem aan dat die rentekoers dieselfde bly en dat Koketso geen onttrekkings gemaak het nie. (4) 4.2 Die bevolking in ‘n plattelandse Suid-Afrikaanse dorp was aan die einde van 2020, 54 500. As die bevolking die afgelope 3 jaar gemiddled met 3,9% toegeneem het, bepaal hoeveel mense teen die einde van 2017 in die stad gewoon het. (4) TOTAAL [11]  

Read Details

FUNKSIES VRAAG 5   5.1 Gegee:

FUNKSIES VRAAG 5   5.1 Gegee:

Read Details

Ten plants of the same genotype are planted in a large flowe…

Ten plants of the same genotype are planted in a large flower garden. Later that year, some of the ten plants have blue flowers and others have pink flowers. This can be best explained by which of the following statements?

Read Details

7. The concentrations in a broth dilution test that separate…

7. The concentrations in a broth dilution test that separates the categories of susceptible, intermediate and resistant are called:

Read Details

6. A zone of inhibition is:

6. A zone of inhibition is:

Read Details

9. The minimal inhibitory concentration (MIC) is

9. The minimal inhibitory concentration (MIC) is

Read Details

27. Acid-fast smears should be examined carefully by scannin…

27. Acid-fast smears should be examined carefully by scanning at least __________oil immersion fields. 

Read Details

Gebruik die spasie om u vrae op te laai.   Volg die ins…

Gebruik die spasie om u vrae op te laai.   Volg die instruksies sodra u al u vrae beantwoord het: 1. Daar is 30 minute tot u beskiking om die antwoorde op te laai. 2. Gebruik CAM SCANNER om u geskrewe werk na PDF – formaat om te skakel. 3. Kontroleer weereens of al u antwoorde deel uitmaak van u PDF – dokument. 4. Laai u antwoorde as ‘n PDF dokument in die spasie wat voorsien word in die MLIT GR 10 T4 SBA07a OPLAAI QUIZ. 5. Submit die quiz. 6. Let daarop dat die MLIT GR 10 T4 SBA07a OPLAAI QUIZ (tweede quiz) voltooi moet word binne 30 minute nadat die eerste quiz ingedien is. 7. Indien u probleme ondervind, sluit dan aan by die ZOOM CONNECT deur op die EKSAMEN CONNECT -knoppie op die voorblad te klik.

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 65,412 65,413 65,414 65,415 65,416 … 91,762 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top