Onthou asseblief om jou antwoorde vir Afdeling B en Afdeling…
Onthou asseblief om jou antwoorde vir Afdeling B en Afdeling C te CamScan na ‘n enkele pdf dokument. Jy sal submit moet klik in hierdie quiz en dan sal die SBA007b Oplaai Quiz vanself oopmaak. (Sodra daardie quiz oop is het jy 30 minute om op te laai)
Read Details