Die volgende is ‘n People-tabel met voorbeelddata. Gee die S…
Die volgende is ‘n People-tabel met voorbeelddata. Gee die SQL-verklaring om die gemiddelde bedrag te bepaal uit die bedrag wat vir die spanne betaal is. Name Surname Team amount paid Adele Falck A 120 James Bekwa A 145 Sipho Alam B 120 Gladman Green C 120
Read Details