3.3 Webwerfbemarking, die internet, advertensies en sosial…
3.3 Webwerfbemarking, die internet, advertensies en sosiale media is belangrike instrumente in die bemarkingsproses. Jy doen die bekendstelling van jou nuwe top reeks gebrandmerkte skoene. Bespreek jou begrip van hierdie media en hoe jy dit kan gebruik om jou produk te bevorder. (8)
Read Details