8.2 Tik ‘n opstel van minstens 350–400 woorde in waarin jy…
8.2 Tik ‘n opstel van minstens 350–400 woorde in waarin jy die werk van een Suid-Afrikaanse kontemporêre omgewingsbewuste ontwerper/ontwerpagentskap/ateljee of een internasionale kontemporêre omgewingsbewuste ontwerper/ontwerpagentskap/ateljee bespreek. Verwys na die volgende in jou opstel: 1. Naam van die ontwerper / ontwerp agentskap / ateljee en EEN werk van die ontwerper / ontwerp agentskap / ateljee 2. ‘N Kort beskrywing en ontleding van die produk 3. Die doelwitte, materiale en inspirasies / invloede van die produk 4. Verwys na hoe die produk omgewingsbekommernisse beklemtoon U mag NIE verwys na enige ontwerper(s)/ontwerpgroep(e) waarna u voorheen bespreek het of voorbeelde ontwerp waarna u in hierdie vraestel verwys het nie (8)
Read DetailsYou are running a mammography screening program in a van tha…
You are running a mammography screening program in a van that travels around your health district. A 45-year-old woman has a mammogram. The study is interpreted as “suspicious for malignancy” by the radiologist. The patient asks you: “Does this mean I have cancer?”, and you (correctly) answer “No, we have to do further testing.” She then asks, “OK, I understand that the mammogram isn’t the final answer, but given what we know now, what are the chances that I have breast cancer?” Assume that the overall risk of breast cancer in any 45-year-old woman, regardless of mammogram result, is 0.1% or one in a thousand. Imagine: 10,000 women, 0.1% of whom have cancer: 9,990 women without cancer 10 women with cancer 8 women with a positive mammogram who have cancer 2 woman with a negative mammogram who has cancer 9490 women with a negative mammogram who do not have cancer 500 women with a positive mammogram who do not have cancer Determine the PPV, include the formula, calculation and answer.
Read DetailsAFDELING B – ONTWERP IN ‘N HISTORIESE KONTEKS VRAAG 5 –…
AFDELING B – ONTWERP IN ‘N HISTORIESE KONTEKS VRAAG 5 – KUNS EN KUNSVLYT (ARTS AND CRAFT) 5.1 Bespreek die verskillende eienskappe, invloede en styl van die Kuns en Kunsvlyt beweging. Gebruik Figuur 5 om jou bespreking te staaf. (10) Regskliek op die knoppie hieronder om die figuur in ‘n nuwe TAB oop te maak:
Read Details