MEERVOUDIGE KEUSEVRAE VRAAG 1 Verskeie opsies word as mo…
MEERVOUDIGE KEUSEVRAE VRAAG 1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommer neer. As die regte antwoord vir 1.1 byvoorbeeld A is, skryf die antwoord as 1.1 A. 1.1 ‘n Veelhoek kan gedefinieer word as: A ‘n Geslote vorm met reguit sye B ‘n Geslote twee-dimensionele vorm met minder as drie sye C ‘n Geslote gewone figuur met reguit sye D ‘n Geslote figuur met lengte, breedte en hoogte (1) 1.2 ‘n Driehoek met twee gelyke sye en twee basishoeke gelyk, word ‘n ________ genoem: A ‘n Gelyksydige driehoek B ‘n Gelykbenige driehoek C ‘n Ongelyksydige driehoek D ‘n Reghoekige driehoek (1) 1.3 Waarom is ∆ABC ≡ ∆ DCB? A S, S, S B R, S, S C S, in die onderstaande figuur: A
Read Details