Vraag 3: Pas die term in Kolom A by die korrekte beskrywing…
Vraag 3: Pas die term in Kolom A by die korrekte beskrywing in Kolom C. Tik jou antwoord (net die letter) in Kolom B. (5) KOLOM A KOLOM B KOLOM C 1.Eksoskelet [ant1] A) Die rou vorm van ‘n gemynde metaal. 2. Aluminium [ant2] B) Skep nuwe materiale 3. Ystererts [ant3] C) Voorwerpe het verhard nadat dit gebak was. 4. Kombineer materiale [ant4] D) ‘n Harde buitenste laag wat die binnekant van ‘n organisme beskerm. 5. Endoskelet [ant5] E) Vliegtuie en koeldrankblikkies word van hierdie materiaal vervaardig. F) Sluit motreën, reën, sneeu, en hael in. G) Inwendige geraamte.
Read DetailsDie draak lyk baie mak en vriendelik. Hiccup noem hom Tandlo…
Die draak lyk baie mak en vriendelik. Hiccup noem hom Tandloos as gevolg van sy intrekbare tande. Julle albei besef gou dat die draakspesie verkeerd verstaan word, en ons het al die drake ongelukkig verkeerd beoordeel. Hiccup kan nie die draak doodmaak soos sy pa wou hê nie. Hiccup kies om die draak te help deur ‘n prostese vir sy beseerde stert te ontwerp. Om sy dankbaarheid te betoon, neem Tandloos jou en Hiccup op ‘n wonderlike vliegreis rondom die eiland. Klik op die onderstaande knoppie om ‘n foto van die draak wat vlieg oop te maak. Die foto word in ‘n nuwe internet-tab oopgemaak. Moenie jou eksamenbladsy toemaak nie. Klik versigtig tussen die verskillende internet-tabs indien nodig: Tydens hierdie reis word julle albei stom geslaan deur die wonderlike vermoëns van die draak en julle het opgelet op hoe beskermend hy is en hoe baie die draak omgee. Hiccup is vasbeslote om sy pa en die familie te oortuig dat drake goed is en nie sleg is nie. Laat ons hierdie vrae beantwoord om te sien hoe die gesprek verloop.
Read Details