GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

Hoe om jou draak te leer Hiccup is ‘n tienerseun en die seun…

Hoe om jou draak te leer Hiccup is ‘n tienerseun en die seun van die hoof van die stam. Om hom in die stam te laat inisieer, moet hy ‘n gevaarlike draak doodmaak. Jy sal hom op hierdie reis vergesel om te verseker dat hy veilig en suksesvol in sy missie terugkeer. Kom ons kyk na die volgende video, waar Hiccup ons meer inligting oor sy dorp gee. Klik op die onderstaande knoppie om die videoknipsel van die inleiding tot Berk se dorp oop te maak. Die video word in ‘n nuwe internet-tab oopgemaak. Moenie jou eksamenbladsy toemaak nie. Klik versigtig tussen die verskillende internet-tabs indien nodig:     VIDEO TRANSKRIPSIE: 00:34 Die dorp waarin ek bly is Berk. Dit is 12 dae Noord van hopeloos en ‘n paar grade Suid van vriespunt. 00:39 Dit is geleë op die meridiaan van ellende. 00:47 Dit bestaan al vir sewe geslagte, maar elke gebou is nuut. 00:51 Ons het visvang, jag en ‘n sjarmante sonsondergang. 01:00 Ander dorpe het probleme soos muise of muskiete. 01:08 Ons het reuse drake… 01:13 Meeste mense vlug, maar nie ons Vikings nie. 01:17 Ons het hardkoppigheidskwessies. 01:22 Wel, my naam is Hiccup. ‘n Unieke naam, ek weet, maar dit is nie die ergste naam nie 01:25 My ouers glo dat ‘n afskuwelike naam soos myne, 01:30 die skurke afbaklei, net soos ons bekoorlike Viking hoof. 01:49 Die verhaal van die Viking hoof is, dat toe hy ‘n baba was het hy ‘n draak se kop skoon van sy skouers af geklap. 01:57 Glo ek dit? Ja, ek glo dit. Klik op die onderstaande knoppie om ‘n foto van Hiccup oop te maak. Die foto word in ‘n nuwe internet-tab oopgemaak. Moenie jou eksamenbladsy toemaak nie. Klik versigtig tussen die verskillende internet-tabs indien nodig: Die aard van Hiccup is beslis nie die van ‘n vegter nie. Hy is baie bang. Jy sal hom moet help om wapens en wapenrusting te vind. Beantwoord die volgende vrae korrek om hom te help dit aan te trek.

Read Details

Although B. F. Skinner and John B. Watson refused to believe…

Although B. F. Skinner and John B. Watson refused to believe that thoughts and expectations play a role in learning, ________ suggested a cognitive aspect to learning.

Read Details

Type anything else you would like me to know about your in t…

Type anything else you would like me to know about your in terms of learning. (Please type ‘none’ if you don’t have anything to type)

Read Details

Tabetha has a mental picture of the layout of her house, als…

Tabetha has a mental picture of the layout of her house, also called a ________, so when she comes home late at night she can navigate through the rooms without turning on a light.

Read Details

You missed an exam. What will happen to the exam grade?

You missed an exam. What will happen to the exam grade?

Read Details

1.1.2 Yini le eyenza  abantu bafune ukushintsha (change) i…

1.1.2 Yini le eyenza  abantu bafune ukushintsha (change) ibala lesikhumba ( skin) sabo? (2)

Read Details

                                                          …

                                                                               ISAMBA: ISAMBA ISIQEPHU C:  [10] [10]

Read Details

Type all the previous college mathematics course you took. 

Type all the previous college mathematics course you took. 

Read Details

For this question, answer it on your work paper. In the box…

For this question, answer it on your work paper. In the box below, type “complete” when finished. Make sure to show all of your work. Consider the following reaction: 2 CO2 (g) + 4 H2O (l) → 2 CH3OH (l) + 3 O2 (g)  Using the Standard Thermodynamics Properties Table a. Calculate 

Read Details

1.1.1 Imuphi umsebenzi (what job) owenziwa uNkk Futhi Mkhi…

1.1.1 Imuphi umsebenzi (what job) owenziwa uNkk Futhi Mkhize? (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 67,209 67,210 67,211 67,212 67,213 … 81,708 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top