AFDELING C VRAAG 3 – Opsomming Teks C: Opsomming…
AFDELING C VRAAG 3 – Opsomming Teks C: Opsomming · Lees eers die teks hieronder en maak ‘n opsomming van SEWE wenke aan tieners om minder ongemaklik te wees by ‘n partytjie. · Jou opsomming MOET in JOU EIE WOORDE (volsinne) in ‘n paragraaf aangebied word en moet tussen 70 en 80 woorde lank wees. · Dit is nie nodig om vir die opsomming ‘n titel te gee nie. · Dui die getal woorde aan wat jy vir die opsomming gebruik het. Kliek links op die blou knoppie om die leesstuk in ‘n “nuwe tab” oop te maak.
Read Details8.2 Tik ‘n opstel van minstens 350–400 woorde in waarin jy…
8.2 Tik ‘n opstel van minstens 350–400 woorde in waarin jy die werk van een Suid-Afrikaanse kontemporêre omgewingsbewuste ontwerper/ontwerpagentskap/ateljee of een internasionale kontemporêre omgewingsbewuste ontwerper/ontwerpagentskap/ateljee bespreek. Verwys na die volgende in jou opstel: 1. Naam van die ontwerper / ontwerp agentskap / ateljee en EEN werk van die ontwerper / ontwerp agentskap / ateljee 2. ‘N Kort beskrywing en ontleding van die produk 3. Die doelwitte, materiale en inspirasies / invloede van die produk 4. Verwys na hoe die produk omgewingsbekommernisse beklemtoon U mag NIE verwys na enige ontwerper(s)/ontwerpgroep(e) waarna u voorheen bespreek het of voorbeelde ontwerp waarna u in hierdie vraestel verwys het nie (8)
Read Details