GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

4.7 Hoekom word adjektiewe (byvoeglike naamwoorde) soos lo…

4.7 Hoekom word adjektiewe (byvoeglike naamwoorde) soos lopend, nie-lopend en ongelukskade gebruik. Kies die regte antwoord:  (1)

Read Details

2.3 “Nou wie stoot so?!” Hoekom is daar ‘n VRAAGTEKEN en…

2.3 “Nou wie stoot so?!” Hoekom is daar ‘n VRAAGTEKEN en UITROEPTEKEN na hierdie sin?  (2)

Read Details

6.10 Kies die korrekte BYVOEGLIKE NAAMWOORDE in die volgen…

6.10 Kies die korrekte BYVOEGLIKE NAAMWOORDE in die volgende sinsnede: Gebeur sulke dinge in die regte lewe?  (2)

Read Details

6.5 Wat word bedoel met gryskopomie in die volgende sin: D…

6.5 Wat word bedoel met gryskopomie in die volgende sin: Die gryskopomie se stem is sag, sy hande flink.  (2)

Read Details

Read the following review (TEXT F) and then answer the langu…

Read the following review (TEXT F) and then answer the language questions that follow: Right click on the button below to open TEXT F in a new tab.   

Read Details

  VRAAG 6 TEKS F 1.  Druk REGS op die onderstaande blou kn…

  VRAAG 6 TEKS F 1.  Druk REGS op die onderstaande blou knoppie om die teks in ‘n aparte tab oop te maak.  Tweede kans Claudia Beyers  Skryfgeheime Skryfskool: https://www.skryfgeheime.com/gratis/stories/   Ek voel in ’n dwaal. Alles het so vinnig gebeur. “Waar vat jy my heen, meneer?” wil ek weet.         Daar is kreukels om sy oë en grys hare langs sy slape. “Dr. Verster se spreekkamer is om die hoek. Ons laat hom gou kyk of alles wel is met jou.” Hy hou voor ’n wit gebou stil en klim uit. “Kom, juffrou, ek stap saam.”         “Wat het gebeur, ounooi?” Die gryskopomie se stem is sag, sy hande flink.         “Dokter, daar was ’n kind voor die kar … hmm … agter ’n bal aan, dink ek.” Ek lek oor my droë lippe en voel hoe die trane in my oë opdam. “En toe is die boom voor my – Eina!”         “Jammer. Die veiligheidsgordel het jou lelik gekneus. Maar ook jou lewe gered. Trek  aan en kom sit dat ek iets voorskryf vir skok.”         Die sonlig verblind my toe ek weer buite kom. Ek voel in my denim se sak, my foon is weg. Daar staan ’n telefoonhokkie op die hoek, maar my beursie lê nog in die BMW se mossienes. Teleurgesteld gaan ek weer die gebou binne. Die dokter staan en gesels by die ontvangsdame.         Ek byt op my lip. “Hm. Kan dokter dalk vir my geld leen vir die publieke foon?”         Hy glimlag. “Kom bel in my kantoor,” sê hy en loop vooruit.         Toe ek by sy lessenaar gaan sit en my hand uitsteek om Dolf se nommer te skakel, sien ek haar. In ’n goue raam op die tafel lag sy terug na my. ’n Jonger weergawe, maar beslis sy. My hand bly hang in die lug.         Die dokter kyk my bekommerd aan. “Gaan jy nie bel nie, ounooi? Of ken jy nie die nommer nie?”         Met ’n bewende vinger wys ek. “Wie is sy?”         “Ken jy haar?” Die dokter se skouers lyk skielik krom, sy stem klink veraf. “Dis my dogter. Ek soek al twintig jaar na haar.” Verbeel ek my of is daar ’n snik in die ou man se stem? “Ek het groot foute gemaak in my lewe, kind.” Hy vroetel in sy sak, vee ongeduldig oor sy oë. “Ken jy haar?” vra hy weer en kyk my dringend aan.         “Dis my ma,” sê ek oorbluf.         Hy staar na my. Woordloos. Geluidloos. Net sy asem wat al vinniger jaag.         Ek voel koud. Rillings skud my liggaam. Kan dit wees? Gebeur sulke dinge in die regte lewe? En tog. Daar is hy. En daar is sy. En hier is ek, die derde generasie. My oë brand en ek moet hulle vinnig knipper om nie te begin tjank nie.         Ek leun oor en vat sy hande. Sê met stygende vreugde: “Kom ons gaan kuier vir haar. Oupa!”    

Read Details

5.4 Skryf die woord: ‘Watergat’ in LETTERGREPE en sȇ telke…

5.4 Skryf die woord: ‘Watergat’ in LETTERGREPE en sȇ telkens op dit OOP of GESLOTE lettergrepe is.  (2)

Read Details

2.7 What is the name of the foundation who placed this adv…

2.7 What is the name of the foundation who placed this advertisement? (1)

Read Details

6.9 Kies die korrekte woord vir die volgende AFKORTING: Dr…

6.9 Kies die korrekte woord vir die volgende AFKORTING: Dr. Verster se spreekkamer is om die hoek.  (1)

Read Details

SUBTOTAAL VRAAG 4: 10

SUBTOTAAL VRAAG 4: 10

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 68,026 68,027 68,028 68,029 68,030 … 81,381 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top