Ontmoet Jackson Houlding. Sy grootste droom is om die…
Ontmoet Jackson Houlding. Sy grootste droom is om die hoogste 3 berge in die wêreld te verower voor die ouderdom van 12. Sy liefde vir bergklim het begin toe hy ‘n kleuter was. Toe hy saam sy familie, die berg, Piz Badile, geklim het, was hy die jongste persoon om in September 2020 ‘n 10 000-voet berg se bo-punt te bereik. Hy beplan om nog berge se bo-punte te bereik. Kom ons kyk of ons met ons wiskundige kennis hom kan help met sy beplanning.
Read Details