2.5 Kyk na die volgende twee sinne: ” (3/5)…
2.5 Kyk na die volgende twee sinne: ” (3/5) van die volwassenes is gereed om berg te gaan klim.” ” (6/10) van die volwassenes is gereed om berg te gaan klim.” a) Beteken die sinne dat dieselfde hoeveelheid volwassenes reg is om te gaan berg klim? Tik slegs: Ja of Nee b) Hoeveel volwassenes is reg om berg te klim? (2)
Read Details