GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

3.13 Skryf die akroniem neer van die volgende woord: Unive…

3.13 Skryf die akroniem neer van die volgende woord: Universiteit van Suid-Afrika. (0.5)

Read Details

AFDELING B: Visuele teks (Strokiesprent) VRAAG 2  

AFDELING B: Visuele teks (Strokiesprent) VRAAG 2  

Read Details

3.2 Verdeel die volgende woorde in korrekte lettergrepe en…

3.2 Verdeel die volgende woorde in korrekte lettergrepe en dui aan of dit oop of geslote lettergrepe is:  (4×0.5) 3.2.1 selfbestuursvaardighede   3.2.2 aardverwarming  

Read Details

3.6 Gebruik die volgende homofone in sinne van jou eie om…

3.6 Gebruik die volgende homofone in sinne van jou eie om die betekenis duidelik temaak.Nommer jou antwoorde duidelik (4) 3.6.1 voet en voed   3.6.2 ys en eis  

Read Details

2.4 Verduidelik in jou eie woorde wat dit beteken as die p…

2.4 Verduidelik in jou eie woorde wat dit beteken as die planeet sê: “Daar is wraggies nou genoeg van julle en te min van my..?” (2)

Read Details

2.6 Verduidelik in jou eie woorde wat die term “Aardverwar…

2.6 Verduidelik in jou eie woorde wat die term “Aardverwarming” beteken (2)

Read Details

3.16 Ontleed die volgende sin deur die onderwerp, gesegde…

3.16 Ontleed die volgende sin deur die onderwerp, gesegde en voorwerp van die sin aan te dui.    Die kinders wen die kompetisie. Onderwerp [ans1] Gesegde [ans2] Voorwerp [ans3] (1.5)

Read Details

3.12 Skryf die afkorting van met ander woorde neer. (0.5…

3.12 Skryf die afkorting van met ander woorde neer. (0.5)

Read Details

    Kliek op die knoppie om die outobiografie te lees.   …

    Kliek op die knoppie om die outobiografie te lees.       

Read Details

3.8 Gebruik die woorde in die blokkie om die vrae te beant…

3.8 Gebruik die woorde in die blokkie om die vrae te beantwoord. Nommer jou antwoorde duidelik. (4)                     a)    klavier  b) vingers  c) Kaapstad d) gesluit  e) diepste     3.8.1 Skryf een simpleks uit die blokkie neer.   3.8.2 Skryf een kompleks uit die blokkie neer   3.8.3 Skryf die basisvorm in woord (e) neer   3.8.4 Skryf die voorvoegsel van woord (d) neer  

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 69,199 69,200 69,201 69,202 69,203 … 81,414 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top